Voorgeregte

Seekos
Mossel- en bokmelkkaastertjies met gekaramelliseerde uie
Mossel- en bokmelkkaastertjies met gekaramelliseerde uie

Lucky Star geblikte vis is ’n wonderlike alternatief vir ander proteïenryke kos en is ’n maklike manier om reg te eet en gesond te leef.

Voorgeregte
Dis tyd vir samoesas
Dis tyd vir samoesas

Wanneer jy samoesas maak, moenie ’n waterige vulsel gebruik wat die deeg sal pap maak nie.

Voorgeregte
Camembert-doopsous
Camembert-doopsous

Beïndruk jou vriende deur kaas wonderlik te laat smaak en lyk op roosterbrood.

Seekos
Vis-quiche
Vis-quiche

’n Ligte en maklike quiche. Gebruik gerookte vis vir ’n sterker geur.

Hoender
Hoenderhappies met rissiesous
Hoenderhappies met rissiesous

Maak bros happies sonder beslag of ’n diepbraaiery.

Hoender
Hoenderlewerpatee
Hoenderlewerpatee

Hierdie patee is ryk en vullend en ideaal vir ingepakte middagetes en pieknieks. Sorg dat jy vars lewer gebruik – dit moet glansend wees – en week dit in melk om van enige bitter smaak ontslae te raak.

Bederfkos Jongste uitgawe

153 van jul gunsteling aanlynresepte in een tydskrif!

Kry dit hier