Vegetaries

Pasta
Botterskorsie-risotto
Botterskorsie-risotto

Risotto word met Arborio-rys gemaak, 'n Italiaanse rys wat na die dorpie Arborio vernoem is

Pasta
Pastagebak met basiliepesto
Pastagebak met basiliepesto

Probeer hierdie vinnige, smaaklike pasta-gereg vir 'n vleislose Maandag!

Pasta
Groente-lasagne
Groente-lasagne

Wie’t gesê trooskos kan nie vegetaries wees nie? Ons wys jou hoe om vleisloos, vullend en verruklik te kook.

Pasta
Botterskorsie-pasta
Botterskorsie-pasta

Kikker jou week op met dié romerige paste met helder stukke botterskorsie.

Pasta
Eiervrug-lasagne
Eiervrug-lasagne

Eiervrug is ’n goeie plaasvervanger vir vleis in gebakte pastageregte vir vegetariërs.

Pasta
Margarita-pizzas
Margarita-pizzas

Pizza bly 'n wenner om hongermae te vul.

Bederfkos Jongste uitgawe

153 van jul gunsteling aanlynresepte in een tydskrif!

Kry dit hier