Geleenthede

Nageregte
Kerspoeding
Kerspoeding

Beproef hierdie tradisionele, soet, vrugteryke, warm poeding.

Gebak
Vrugtetertjies
Vrugtetertjies

Beproef hierdie smaaklike klassieke Britse vrugtetertjies, want Kersfees is om die draai.

Gebak
Piesang-en-kaneel-lagbekkie-muffins
Piesang-en-kaneel-lagbekkie-muffins

Hierdie muffins is ’n treffer by kinders. Die versiersel gee soetheid, maar die deeg is nie buitensporig soet nie.

Gebak
Paasbolletjies
Paasbolletjies

Wat is Paasfees sonder Paasbolletjies! Beproef ons s’n – ons het sjokoladebrokkies bygevoeg vir ekstra lekkerte.

Gebak
Beste sjokoladekoek met klapperkors
Beste sjokoladekoek met klapperkors

Spog met hierdie ryk sjokoladekoek bestrooi met klapper.

Gebak
Koek met meringue-versiersel
Koek met meringue-versiersel

Jy kan klein meringue-druppels met dieselfde resep maak en dit 40 min. bak teen 100 °C.

Bederfkos Jongste uitgawe

153 van jul gunsteling aanlynresepte in een tydskrif!

Kry dit hier