Voorskou: Jakhalsdans

Opgelaai deur Huisgenoot
4272 keer gekyk

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (12)


  1. CD
    2010/05/19 01:14:36 nm
    Dit is 'n mooi fliek en die musiek is fantasies.
  2. Bianca
    2010/04/26 11:07:30
    Dis al in teaters- Sterkinekor and Numetro!
  3. Melony Erasmus
    2010/04/15 01:11:47 nm
    Sjoe! eks hoogs beindruk....wanneer kom die fliek uit - eks eerste in die ry !
  4. Adele
    2010/04/06 11:23:40
    GREAT Kan nie wag vir die fliek nie.
  5. sarie van staden
    2010/04/01 09:56:57
    Die ou wat se dit is pateties is seker vies vir homself.Dit lyk fantasties God gegewe winderlike talent .Theuns jy is die beste.Elizma is pragtig jul sing fantasties kan nie genoeg van dit kry nie
  6. Magdel
    2010/04/01 05:50:18
    Ek kan nie wag om die fliek te sien nie. Dit lyk baie goed, is nou vrek nuuskierig om die fliek te sien.
  7. Billie
    2010/03/31 05:45:45
    Dit is pateties
  8. Tia-marie Wheeler
    2010/03/30 04:52:52 nm
    te min gesien om werklik goeie terugvoering te gee maar lyk effens belowend
  9. Hester Botha
    2010/03/30 03:54:02 nm
    Klink en lyk wonderlik ...... wanneer is dit in die teaters?
  10. Yolande
    2010/03/30 03:44:17 nm
    Kan nie wag vir die fliek nie.....
  11. Dafina Monteverdi
    2010/03/30 03:41:48 nm
    Ek is altyd bly as daar afrkaanse flieks kom met n storie,sonder vuil taal.So ek sal defnitief dit gaan kyk.

  12. Chantal
    2010/03/30 03:30:28 nm
    Dit lyk baie goed wanneer sal ons dit kan sien?