Voorskou: Hanna Hoekom

Opgelaai deur Huisgenoot
4964 keer gekyk

Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom, gebaseer op die boek van Marita van der Vyver

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (2)


  1. Lettie
    2010/08/11 09:06:33
    Sjoe, na al die gesukkel om my naam (ook baie ander mense - Clearwater teater) op die lysie by die teater te kry het ons maar ons sms'e vir die mense gewys en ons kon toe die fliek na 3 probeer slae te siene kry. Die fliek het 3 keer gebreek en en elke keer van vooraf begin. Maar na al die drama het ons tog die fliek BAIE geniet. Baie Dankie aan die Huisgenoot.
  2. yvonne
    2010/07/15 01:07:03 nm
    ek is n unisa student en hanna hoekom is my voorgeskrewe...ek wens net ek kom die fliek in die hande kry. yvonne