Tempo-toekennings: Gerhard Steyn

Opgelaai deur Huisgenoot
2763 keer gekyk

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (10)


  1. niekie Farrell
    2010/09/01 11:46:00
    Jong jy is stunning en mag maar sing is mal oor die song
  2. Tersia Duvenhage
    2010/07/29 04:20:51 nm
    Huisgenoot Tempo Toekenings was baie 'n groot sukses. Maar ek sou einlik gesien het dat Gerhard Steyn 'n toekening wen, hy sing dan so goed en ek dink sy CD verkope was uitstekend hoekom het hy nie ook 'n toekening gewen nie, jy moet beslis volgende jaar 'n Tempo Toekening wen jy verdien dit Gerhard. Sterkte voorentoe vir jou sang loopbaan en Baie Dankie Huisgenoot Tempo......
  3. ronel craythorne
    2010/07/29 07:39:12
    stem saam met Lizelle oor daardie kuiltjies . En die liedjie dans soooo lekker dankie Gerhard .
  4. cornelia pelser
    2010/07/28 03:36:07 nm
    gerhard steyn jy mag maar sing. hou so aan
  5. Lizelle
    2010/07/28 03:16:27 nm
    Sal so graag my vinger in daai kuiltjies wil druk!
  6. christa
    2010/07/28 01:57:54 nm
    dit klink baie nice, mal oor die liedjie
  7. Marietjie
    2010/07/28 01:57:10 nm
    'n sekere liedjie laat mens altyd aan 'n spesiale persoon dink, hierdie ene is joune J
  8. Louise Swart
    2010/07/28 01:52:53 nm
    Net 3 dinge: Oulike lied! Oulike dimpels! Oulike ou!
  9. Karien
    2010/07/28 01:21:16 nm
    Sjoe maar hy's stunning... met daai dimpels sal hy enige girl se kniee lam maak Gerrie !!!

  10. Carine
    2010/07/28 01:13:04 nm
    Gerhard Steyn, se Baby Tjoklits, is 'n stunning cool liedjie !!!!