Tempo-toekennings: Amor Vittone

Opgelaai deur Huisgenoot
12179 keer gekyk

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (19)


  1. ek dink dis net 'n jammer kry storie
    2010/08/30 11:55:49
    amor lyk so onskuldig maar is in werklik nie, jammer girl jy is net so skuldig. ek dink dit gaan meer vir haar oor haar status as enige iets, almal moet haar jammer kry en ja. ek kry haar beslis nie jammer nie. as sy haar kant gebring het, het dit nie gebeur nie. ek persoonlik dink sy doen als om aandag te trek en mense haar jammer moet kry, want sy is nie die enigste vrou wat skei nie en gaan ook nie die laaste wees nie. mense is te maklik om te skei en probeer nie eers om dinge uit te werk nie, ek glo as jy iemand waarlik lief het sal jy dit maak werk. EN DIE PUBLIEK UIT JOU PERSOONLIKE SAKE HOU
  2. Sarie
    2010/08/05 12:31:48
    Wat my verstand te bowe gaan, is dat mense hulle verlekker in ander se leed.. Dieselfde God wat hulle moet oordeel, moet ook oor 'n ieder en 'n elk van ons die oordeel vel!! Mag Hy ons genadig wees. Laat dié een wat sonder sonde is, die eerste klip optel en gooi! Ek sal maar beskaamd bly staan...... Daar is twee pragtige kinders ook by hierdie saak betrokke, Hoe gaan dit hulle lewens raaK? Joost bly tog hul vader en Amor hul ma. As mens self deur so-iets gegaan het, het jy meer empatie met die hele gesin.
  3. aletta
    2010/08/04 10:45:10
    Dit is presies wat ek vir my eks se, jy kan nie jou geluk op ander mense se geluk bou nie. As jy 'n huwelik opgebreuk het, sal jy nie geluk kan nie he tensy jy reg gemaak het met die Here maar dan moet jy die man uitlos. Ek stem saam sy is vals maar daar is tye wat ek haar jammer kry want ek was ook daardeur. Maar dan hoe se 'n mens sy weet nou hoe dit voel as jou man jou rondneuk
  4. Elize
    2010/08/02 03:41:02 nm
    Ek wonder oor die mans, en meisies, wat so baie te sê het oor Amor! Julle moet haar wraggies baie intiem ken! Amor jy is een uit 'n duisend! Hulle gaan nog verwonderd staan oor wat jy gaan bereik. Die mense wat jou regtig ken weet wie en wat jy is.

    Elize
  5. Joan
    2010/07/30 10:04:47
    Kommin verby - beide sy en haar eks? man. Misbruik die media wanneer dit vir hulle gerieflik is. Weet nie eers waaroor die bohaai gaan nie want nie sy of Joost was nog ooit 'n voorbeeld vir enige iemand nie. En sy kan BESLIS NIE sing nie.
  6. Varkies
    2010/07/30 09:55:14
    Sy was net agter Joost aan oor sy lyf - dis die dat sy kommentaar gelewer het oor die Italiaanse sokker spelers. Jaag gewoon nog looks. Waar kry jy nou 'n dommer moroon as Joost ? Maar nee , hy het die lyf ! Wys maar net weer sienswyse en ingesteldheid.
  7. CHERYL
    2010/07/30 09:38:20
    EK DINK NIE AMORE IS MOOI EN HET HAAR GOEDKOOP GEMAAK MET DIE UITLATINGS OOR DIE ITALIAANSE SOKKERSPELERS
  8. m in pretoria
    2010/07/30 08:57:01
    Sy het nog baie seer , dit wys . Jammer sy en haar man kannie dinge reg maak en leer deur foute nie. Net nog n gebroke familie . My hart is seer vir elke gebroke gesin in die land.
  9. ellen
    2010/07/30 08:54:14
    amor lyk so onskuldig maar is in werklik nie jammer girl jy is net so skuldig
  10. Lewsi
    2010/07/30 07:20:39
    No class.
  11. Mr D
    2010/07/30 02:15:12
    Mooi mens. Mooi Vrou nie meer n' kind nie en sy wys dit. Net goeie dinge kan vir haar voorle. D.
  12. GATVOL
    2010/07/29 05:16:09 nm
    HOEKOM SIUG SY NIE MY @@@@@NIE.DIS AL WAARVOOR SY GOET IS
  13. a
    2010/07/29 04:46:20 nm
    pragtig, net jammer as ek haar sien dink ek aan n perd....en sy gewoontes
  14. Jakes
    2010/07/29 04:45:24 nm
    Die gesiggie maak nie die persoonlikheid nie . Sy is ook nie so onskuldig as wat sy lyk nie . Sy kan rêrig ook nie sing nie . Maar net nog 'n vroumens. Sorry Amore who want some more, nie almal is mal oor jou nie .Jy misbruik jouself en publisiteit om geld te maak. Huisgenoot is 'n vlak tydskrif en dit is waar jy hoort.
  15. chis
    2010/07/29 04:42:45 nm
    Ek dink sy's pateties...Eers hou sy vol sy glo haar ex man...dan glo sy hom nie...dan wil hulle dit maak werk...dan skryf sy in die nuus sy's reg vir die Italiaanse Sokker span, wat sy met hulle wil maak weet vader alleen...Dink immers daar is aantrekliker girls in italie...LOL
  16. Anita
    2010/07/29 04:02:56 nm
    Jy is voorwaar 'n merkwaardige vrou en jy kan so trots op jouself wees Amor. Jy is 'n mentor vir baie vrouens in SA en around the globe.
  17. wilhelm tell
    2010/07/29 12:59:32 nm
    who cares
  18. ABC
    2010/07/29 11:44:20
    Ware woorde wat jy gese het. Jy is en bly 'n pragtige mens.
  19. Leonard John
    2010/07/29 10:01:33
    Wat n Stunning Vrou, Waardig, Stylvol en so mooi opgevoed. Dit als lees jy in haar oe.
    Hou so aan ons is mal daar oor. !!!!