Skouspel Plus 2010: Laurika & Mathys

Opgelaai deur Huisgenoot
4157 keer gekyk

Laurika Rauch & Mathys Roets sing Stille Waters by Huisgenoot se Skouspel Plus, 2010

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (10)


  1. Karen
    2010/10/04 04:21:36 nm
    Pragtig
  2. Colin Kleyn
    2010/09/29 06:17:59 nm
    Dankie Laurika & Mathys, Dit was fantasties en julle twee het ons nou net bewys dat daar niks met ons Afrikaanse Musiek skort nie, en ons nie hoef terug te staan vir die res van die wereld nie. Sterkte voorentoe. Viva Afrikaanse Musiek. Viva Skouspel.
  3. charmain de canha hartzenberg
    2010/08/01 03:42:19 nm
    Pragtig, dankie huisgenoot en skouspel vir my skouspel kalender en d.v.d dit is baie mooi en ek kan nie genoeg na die d.v.d kyk nie julle is tops nes ons afrikanse kunstenaars Ek kan nie wag vir die volgende een nie
  4. Veronica Laubscher
    2010/06/08 03:52:28 nm
    Sjoe, sit ek nou hier in Perth met trane in my ogies en verlang na die mooi van die moederland. Dis musiek soos hierdie wat my laat terugverlang na my wortels.
  5. Austrea Mostert
    2010/06/07 02:34:53 nm
    Dankie Mathys dat jy so 'n groot voorbeeld vir ons mensdom is ja God se wil beskik kyk hoe sorg Hy vir jou. God dra wie hulp vra . Uitstekend
  6. Johann Mostert
    2010/05/29 09:57:37
    Uistekend, Mathys jy's sowaar 'n wonderlike inspirasie vir ons almal
  7. Elize Victor
    2010/04/04 10:33:00
    Ongelooflik mooi. Dankie Laurika en Mathys - ek haal my hoed af vir jou, Mathys - jy is 'n inspirasie en wonderlike voorbeeld vir die talle paraplee in ons land - jonk en oud. Die Here het 'n DOEL met elke mens se lewe op aarde.
  8. Liezl
    2010/03/31 03:49:17 nm
    Ek het my ma geneem vir haar 65ste verjaarsdag en dit was uitstekend. Toe Mathys op die verhoog verskyn en die mense opstaan en begin klap was ek skoon in trane. Dit was werklik iets besonders. Moenie dit volgende jaar misloop nie!
  9. Nico Grobler
    2010/03/18 06:11:34 nm
    Uitstekend !!!
  10. Wilna Paynter
    2010/03/18 05:49:10 nm
    Dit was n groot WOW, wens ek was daar!