Skouspel Plus 2010: Bobby van Jaarsveld

Opgelaai deur Huisgenoot
5791 keer gekyk

Bobby van Jaarsveld sing Spieeltjie by 2010 se Skouspel Plus.

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (14)


  1. Koba Storbeck
    2010/10/08 09:43:19
    SKOUSPEL DIE BESTE, die belewenis om dit saam met 5530 ander mense te geniet is gelooflik asemrowend lekker. Ons Kunstenaars wat daar opgetree het bekendes minder bekendes en nuwe gesigte julle was GREAT.
  2. radie
    2010/10/07 02:03:28
    was verlede jaar in windhoek,sal graag daar wil gaan bly,dit is n fantastiese plek
  3. Stefanie
    2010/09/29 02:36:08 nm
    Kyk ek kani meer wag vir saterdag nie , ek gaan skouspel toe net om jou te sien !!! My dogterjie is 2 jaar oud en sing spieeltjie woord vir woord saam jou . Jy is n stunning rolmodel hou so aan ...
  4. Chante
    2010/04/14 03:09:15 nm
    Hello Bobby, ek is in Laerskool Mayville en ek is jou groottse "FAN". Wens ek kon jou handtekening kry!
  5. Bobby van Jaarsveld
    2010/03/23 09:16:37 nm
    daai was net die sound check , nie die performance nie!!!! dis hoekom ons so rustig lyk!!!!!!!!!!!!!
    maar dit was ongelooflik lekker , nog die lekkerste!!!!!!!!!!!!
  6. Petru
    2010/03/18 08:55:17
    Skouspel was fantasies en Bobby se nuwe liedjie "Spieeltjie" is GREAT!!!!
  7. Anzelle
    2010/03/17 06:33:33 nm
    HEy Hey Bobby!!
    Chilax 'n bietjie...jy lyk heavy gespanne...hehe..kan indink. 'n crowd van...BAIE...heh ma jy mos al gewoont daaraan..
    Nice Hemp...
    Toedels
  8. Gert Hough
    2010/03/17 01:02:16 nm
    Lekker Afrikaanse liedjie. Ek is baie beïndruk met jou Bobby se webwerf. Bobby is duidelik onbekaamd om die Here se naam groot te maak. Sterkte vorentoe Bobby!
  9. Christelle
    2010/03/17 12:43:23 nm
    Mal daaroor - Was by die Live optrede.....Was fantasties en Bobby was defenitief een vd hoogtepunte.....Hou so aan Bobby - Jy gaan no baie ver kom
  10. Mariska Keown
    2010/03/17 11:13:19
    Ooooh,ek is mal oor die liedjie!! Hou so aan bobby, jys awesome!!=)
  11. Lizette
    2010/03/17 11:08:48
    WOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOW,WAS EK JONGER DAN WAS OU BOBBY MYNE, HA HA
  12. Anne-Lise Blom
    2010/03/17 10:03:21
    Dit is 'n pragtige liedjie en dit pas by jou. Geniet dit baie om daarna te luister. Hou so aan, ons almal is trots op jou
  13. Jaco Pretorius
    2010/03/17 09:12:28
    Bobby, jy mag maar. Baie trot op jou mater. Jy is voorwaar n great rolmodel en voorbeeld. Blessings !!