Reuse Vuvuzela

Opgelaai deur Huisgenoot
4200 keer gekyk

Kaapstad se reuse Vuvuzela

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (6)


  1. Erica
    2010/06/09 09:56:59
    Is dit nie wonderlik nie? Ek gaan beslis kyk, ek hou daarvan!
  2. yvonne
    2010/06/08 09:27:02 nm
    as die ding so groot is word daar oormoffies voorsien?
  3. Retha Basson
    2010/06/08 08:12:21 nm
    Hallo julle...dankie dat julle dit met ons deel....mag ek se:'Dis moerse nice'. Eks mal daaroor. More middag om 12hoo moet ons vir 5min aanmekaar met ons vuvu's blaas!!!
  4. Marietjie Viljoen
    2010/06/08 07:45:41 nm
    Julle dit is AWESOME!!! Ek was vandag in Kaapstad en wou nog gaan kyk het na die reuse vuvuzela maar die tyd het my ingehaal. Weet sommer die sokker gaan 'n groot sukses wees. Sterkte aan Bafana Bafana ag en sommer al die ander spanne!!!! So trots om 'n Suid-Afrikaner te kan wees.!!!
  5. An3s
    2010/06/08 03:43:36 nm
    Sal graag die "persoon" wou sien wat die ding geblaas het! Seker "massiewe longe!"
  6. Anton Lingervelder
    2010/06/08 03:12:23 nm
    Ons het sondag daar verby gery en fotos geneem, moet se dit klink baie mooi en ek hoop bafanabafana GAAN WEN.