Nianell - Wense

Opgelaai deur Huisgenoot
4370 keer gekyk

Die musiekvideo van een van die finaliste in ons liedjieskryfkompetisie!

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (18)


  1. Hannelie
    2010/10/26 02:26:59
    Ongelooflik mooi!
  2. FLIP DU TOIT
    2010/10/08 09:30:55 nm
    NIANELL UITSTEKEND!!!!!!!!!!!!! JY IS MY ROL MODEL!!!!!!!!!!!!! JY MAG MAAR SING. DIE HERE HET JOU DIE TALENT GEGEE EN JY GEBRUIK DIT. EK GLO NIE DAT ENIGE ANDER SANGER DIE LIED SO MOOI KAN SING SOOS JY NIE.
    EK HOOP DIE VOLGENDE CD WAT JY GAAN BEKENT STEL GAAN DIE LIED OP HE.

    HOU SO AAN!!!!!!!!!!!!!
  3. Anna
    2010/07/28 09:23:08 nm
    Baie geluk, dit is 'n pragtige lied en jy verdien om te wen. Nianel komplimenteer absoluut hierdie lied.
  4. Johann van Heerden
    2010/07/28 08:43:45 nm
    Sjoe, sy mag maar!!!
  5. Stephanie Jacobs
    2010/07/27 10:03:31 nm
    Uitstekend! Ons mede Namibiers is so trots om jou een van ons mense te noem!
  6. Maude Smit
    2010/07/27 09:57:53 nm
    Jy is goed
  7. WENDY
    2010/07/27 09:57:36 nm
    STUNNING
  8. Riana
    2010/07/27 02:04:12 nm
    Sing met jou hele hart- stunning, WOW
  9. Marinda Duvenhage
    2010/07/27 07:18:03
    Sy is `n pragtige mens met `n baie mooi stem!
  10. Jan Maritz
    2010/07/26 11:45:51 nm
    weereens fantasties!! dankie Lianell, jy stel 'n ongekende standaard!!
  11. Nelna Ferreira
    2010/07/26 10:11:16 nm
    Nia Nell mag maar. pragtig.
  12. Irene Matthee
    2010/07/26 08:26:02 nm
    Baie mooi woorde maar die musiek doen dit nie
  13. Amelia ireton
    2010/07/26 08:05:17 nm
    stunning !
  14. Ronel Pretorius
    2010/07/26 06:15:23 nm
    al wat ek kan se is - WOW!!!!!
  15. Leticia Deysel
    2010/07/26 05:37:21 nm
    Pragtig!
  16. Annemerie Pieterse
    2010/07/26 05:37:18 nm
    WOW!!!! Dis al wat mens kan sê!
  17. Engela de Wit
    2010/07/26 05:14:00 nm
    Pragtig maar download irriterend
  18. Itanje
    2010/07/26 04:50:55 nm
    Stunning..!!!!!!