Liefling voorskou

Opgelaai deur Huisgenoot
4445 keer gekyk

Nuwe Afrikaanse fliek - eintlik 'n musiekblyspel met onder meer Bobby van Jaarsveld in die hoofrol.

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (8)


  1. Marishca
    2010/10/29 03:13:57 nm
    Wow!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Sien uit na die fliek,ek sal hom defInintief meer as een keer kyk! Hulle sal baie baie geld uit my maak. GOEIE WERK!!!!!!
  2. Melinda
    2010/07/16 12:04:00 nm
    Soe enige ma sal darem vreeslik trots wees op so 'n pragtige seun:):). Bobby mooi so hoor, ek kan nie wag om die prent te sien nie!
  3. Michelle van Niekerk
    2010/07/01 06:15:35 nm
    Bobby jou doring! Jy is die wereld se nuwe afrikaanse hero. Ons is mal oor jou.ek kan nie wag vi liefling nie ons almal wil gaan.kan iemand my asb se wanneer dit gaan wees?hou so aan Bobby jys great verby en God bars van trotsheid xxxx
  4. Henriette Beukes
    2010/05/30 05:47:18 nm
    Wow,dis fantasmagories!!!!Dis presies waar ek my liefling en trou man ontmoet het,einste Harties,kan nie wag tot dit op die silwerdoeke van S.A verskyn nie.Dankie HUISGENOOT vir die plasing van Liefling!!
  5. Lana
    2010/05/28 10:59:19
    Kan nie meer wag vir hierdie fliek nie. Ek is ñ groot ondersteuner van Afrikaanse musiek en
    ons kunstenaars.
  6. Helmien Lombard
    2010/05/19 06:20:26
    Wow, dit lyk na iets wat ek nie mag misloop nie, kan nie wag nie!
  7. Alida Liebenberg
    2010/05/11 10:25:46
    Kan nie wag - is daar nie dalk kaartjies om te wen. Kom Huisgenoot doen julle ding.
  8. melissa van Blommestein
    2010/05/10 05:21:50 nm
    Ek kan nie wag vir die movie om uit te kom nie... gaan dit defintitief moet kyk!!!