Liefling - agter die skerms

Opgelaai deur Huisgenoot
8519 keer gekyk

Loer agter die skerms wat dink die akteurs van Liefling, die Movie...

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (18)


  1. Kobus Marais
    2010/11/12 12:28:11 nm
    Het gisteraand die movie gesien. Dit is ONGELOOFLIK, WOW, UITSTEKEND ag en als wat mooi is dit is `n movie wat ek by my versameling wil plaas.
  2. Chantelle
    2010/11/02 02:17:39 nm
    kan nie wag om die movie te sien nie. liefling begin die 12 oktober by zambezi mall in pretoria en moet dit ook nie misloop om hul te ontmoet nie
  3. Esther de Beer
    2010/10/27 11:44:25
    Weet iemand of daar al 'n DVD ook vrygestel is en waar ons dit kan aankoop? "Liefling" gaan defnitief baie van onse harte steel, kan nie wag om dit te sien nie.
  4. Diane
    2010/08/29 07:17:29 nm
    Liefling klink na stunning rolprent kan nie wag om dit te sien nie, lyk belowend. Liefling gaan suksesvol wees.
  5. janelle
    2010/08/12 12:54:14 nm
    ek kani wag nie dit gaan lekker wees om n afrikaanse dvd te kyk glo my ek is eerste da
  6. Elsa Barnard
    2010/08/06 04:48:06 nm
    Ek gaan dit beslis kyk ma wanneer begin die fliek?
  7. Salome
    2010/08/06 10:35:18
    Ek gaan Liefling defnitief kyk.
  8. Linda Germishuizen
    2010/08/05 11:51:52
    Klink vir my of Liefling op 19 November begin draai in teaters regoor SA. Dit gaan wonderlik wees, met fantastiese musiek en lieflike akteurs en sangers! Moenie dit mis nie!
  9. Judy
    2010/08/05 10:34:35
    Dit is sooooo lekker dat ek nou my seuntjie kan vat om afrikaanse flieks te gaan kyk, en dit met al die ou "bekendes" in die suid-afrikaanse musiekbedryf.
  10. afrikaanse fliekliefhebber
    2010/08/04 10:41:18
    Is mal oor afrikaanse flieks, vernaam as dit mense is wat jy ken en mal oor is. Gaan dit beslis nie mis nie,.
  11. Sandra Koen
    2010/08/03 04:12:11 nm
    Afrikaans bo!! Ek sien baie uit na die fliek wat in November begin draai!! Mooi so, al julle Afrikanertjies!!
  12. Wouter Hugo
    2010/08/03 01:38:35 nm
    Die premiere van "Liefling die Movie" is op 10/11 November 2010. Sien www.sonjaherholdt.co.
    za.
  13. barbara fouche
    2010/08/03 12:33:20 nm
    gaan die ene beslis nie misloop nie
  14. Zandra du Toit
    2010/08/03 12:31:05 nm
    Ek kan ook nie wag nie!!! Dink dit gaan baie goed wees. Anke, ek dink dit begin in November.
  15. Corlia Steyn
    2010/08/03 11:04:52
    Wat n fees om weer Afrikaanse flieks te kan sien!! Afrikaans groei en dis WONDERLIK!!!! Puik akteurs en ek weet sommer dis die begin van groot dinge!!!!
  16. Pieter van Rooyen
    2010/08/03 09:58:53
    Kan nie wag vir die fliek nie.
  17. Anke Strydom
    2010/07/30 02:40:09 nm
    Weet enige iemand waarneer die fliek begin wys?
  18. Zelda Kruger
    2010/07/15 01:14:18 nm
    Kan nie wag om die movie te sien nie dit lyk belowend. En ek weet sommer Liefling gaan `n sukses wees - Sterkte!!!