Kurt Darren sing saam met 9-jarige

Opgelaai deur Huisgenoot
5429 keer gekyk

Kurt Darren sing Kaptein Span die Seile saam met 'm 9-jarige by Huisgenoot Musiekplaas.

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (12)


  1. yolande
    2010/08/14 01:24:26 nm
    Baie goed maar sou wou hoor hoe hy sing. Tannie trots op jou Damien
  2. Dellarese
    2010/05/27 02:25:39 nm
    is daar nie video waar kan hoor hoe hy gesing het nie???
  3. johan
    2010/04/22 01:10:27 nm
    lyk goeb maar hoor niks hoe kan ons kommetaar lewer???????
  4. Sweet
    2010/04/16 09:10:58
    Ag nee - laat ons hoor!!!! eks oortuig hy het mooier as kurt gesing - die dat julle ons nie wil laat hoor nie!!!
  5. Karin
    2010/04/15 01:14:45 nm
    Die hele show was awesome. Wil graag weet of daar nie 'n dvd beskikbaar gaan wees nie??
  6. lien
    2010/04/11 05:52:54 nm
    ag come on why show the young guy, if you can't hear him, let us hear him
  7. jeandri beetge
    2010/04/08 09:46:42
    ek sou graag wou hoor as hy sing
  8. keith
    2010/04/07 03:45:51 nm
    Boeta pappa is so so trots op jou.Jy is n ster.
  9. Bernadette Beer
    2010/04/06 10:34:43 nm
    My seun mamma is so so trots op jou. 'n Droompie van jou was bewaar sommer in die oorvloed. Hou aan met die seile se span
  10. chante beer
    2010/04/06 10:11:50 nm
    Dit is my boeta. ek is trots op hom
  11. TERSIA
    2010/04/06 04:21:27 nm
    AG KAN NIKS HOOR NIE!
  12. Karien
    2010/04/06 02:56:20 nm
    Sweet...