Heinz Winckler - Jakarandakoningin

Opgelaai deur Huisgenoot
6371 keer gekyk

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (18)


  1. Wilna
    2011/07/18 01:53:25 nm
    Jy is maar ons 1ste en best Idol
  2. Erica
    2010/11/09 01:57:14 nm
    Het die liedjie vir die 1ste keer by die Hart van Windhoek fees gehoor en nou weer. Ek is nogal mal daaroor en het dit baie geniet. Heinz, jy sing vir my uitstekend en is nog die enigste Idol wat rerig sy merk in die musiekwereld gemaak het. Baie geluk en sterkte vir die toekoms. Hou so aan en mag jy nog meer suksesvol wees.
  3. Meraai
    2010/10/14 09:49:44
    Like dit kwaai!...Go Heinz!!!
  4. Stephanie Groenewald
    2010/08/29 02:45:36 nm
    Heinz is fantasties&sing ongelooflik!Het hom sien optree,hys nederig en sy musiek bring boodskap deur!Jakarandakoningin is vir sy vrou wat hy daar ontmoet het,dit slaan jou asem weg!Heinz naas jou vrou is ek j grootste aanhanger jy mag maar my vriend!God Bless
  5. Henriette Husselmann
    2010/07/01 10:04:50
    Hy is wonderlik met sy sang en hou afrikaans hoog
  6. Wes
    2010/04/22 08:59:20 nm
    Yes, ou Heinz nie sleg nie, maak net asb. die spelfoute op die video reg. kanseleer = kanselleer en de = die. Dit is al wat my gepla het van die video.
  7. Marita Sirgel
    2010/04/22 05:30:53 nm
    Wat van ietsie oor die Eikestad - jou "home town" of het jy nou heel te maal afgedwaal?
    Nie te min Mooi!
  8. Martie
    2010/04/22 04:09:25 nm
    Ek is sssssoooooooo bly dat smaak verskil. As jy nie daarvan hou nie, "so be it", moenie daarna luister nie. GO HEINZ !!!
  9. Carel
    2010/04/22 01:06:45 nm
    Wel gedaan Heinz! Jy sing die taal wat ons vandag praat; 'n heerlike luisterlietjie wat ook goed op die oog val en boonop goemoedere kan lig...
  10. tessa
    2010/04/22 10:18:25
    ek verstaan nou nie??? heinz is dan afrikaans.... nou wat nou?
  11. johrne
    2010/04/22 09:36:50
    Die man kan sing. Het enigiemand die kwaliteit van die video raakgesien? Uitstekend!!
  12. Tom
    2010/04/22 09:11:06
    Ek dink dis baie cool, die musiek video is fantasties! Ek is mal oor sy musiek! GO HEINZ!!
  13. nikki
    2010/04/21 03:54:22 nm
    baie baie nice !
  14. billie
    2010/04/21 02:47:24 nm
    Die ou kan in geen taal sing nie "period" dis lagwekkend net so ook Kurt Darren. Die enigste sangers in Afrikaans in SA is Romanz
  15. Annete
    2010/04/21 02:07:04 nm
    Nee wat ook nie mal oor sy musiek nie jy skree te veel
  16. Lumain
    2010/04/21 01:31:08 nm
    sing beter as ek.... hoekom altyd negatief wees...die ou sing goed !
  17. Nicola Mostert
    2010/04/21 01:26:26 nm
    Nee wat, ek verskil weer heeltemal van opinie! Ek dink hy sing fantasties!
  18. Marie Purdy
    2010/04/21 01:08:35 nm
    nee wat... Heinz kan nie in afrikaans sing nie... hy probeer te hard!!!