Genade Onbeskryflik Groot - Romanz

Opgelaai deur Huisgenoot
4560 keer gekyk

Romanz se nuwe musiekvideo van "Genade onbeskryflik groot"

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (5)


  1. Afrikaanse BABY
    2011/01/26 03:49:20 nm
    Mens noem dit A-capella vir die oningeligtes. Sies vir julle! Kry gerus skaam oor jul vieslike maniere... Sien die lied raak en maak dit deel van jou lewe, dan sal jul harte verander.
  2. Toitjie
    2010/05/27 12:00:16 nm
    Ek wil ook KOTS as die sangers deurmekaar sing. As jy nie suiwer afrikaans of engels kan sing nie, kan jy nie sing nie.Gaan soek vir julle werk !
  3. Elaine
    2010/04/13 04:24:10 nm
    Ag hou op om te wil kots oor afrikaanse liedjies en "KOTS" eerder oor al die misdaad in hierdie land. Moet dan nie na die liedjies luister nie, baby.
  4. Jan Harding
    2010/04/03 07:01:21
    Van wanneer is " baby" afrikaans. Ek kan kots van Afrikanse liedjies met die frase "lief jou my baby"