Flooze - Hoezit my Tjomma

Opgelaai deur Huisgenoot
10647 keer gekyk

Hierdie is Flooze van 7de Laan se titelsnit "HOEZIT MY TJOMMA" Musiekvideo voorsmakie.

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (18)


  1. Estie Krause
    2011/05/11 11:39:31
    Ek gun elke persson sy of haar opinie. MAAR die van julle wat nog nie `n vertoning van Sorina/Flooze gesien het nie, doen jouself `n GROOT GUNS en gaan kyk dit. Jy mag dalk jou 'skeptiese' opinie van Sorina/Flooze verander. Sy wen in die eerste 5 minute jou guns en jy kry sommer BAIE RESPEK vir haar!
  2. NO AIR
    2010/10/11 09:03:52 nm
    FLOOSE IS END VANDIE MAND IN HOPETOWN ONS SAL DIT GENIET N JY WAT SE HAR MUSIEK SUCK MUT WEER DARNA LYSTER
  3. Wilene Steynberg
    2010/09/21 01:11:07 nm
    Commin van waar kyk om julle rond! Flooze jy is great en eg afrikaans
  4. susan coetzee
    2010/07/26 10:16:38 nm
    Wel as dit commin is, dan is ek ook maar commin........moet se dan is it nogal pret om commin te wees. flooze keep it up is mal oor jou.
  5. James Sillands
    2010/07/26 02:52:33 nm
    10 / 10 en kommin? kommin se g-t man.Ons almal is maar komin is ons nie? op een of ander manier. Ons almal hou van iemand wat uitstaan en ons kan vemaak is dit nie, en dit is wat sy tog so goed doen.Magda ons almal het die reg tot ons meening. As ek mag net vir jou kan se dat jy moet die kant van haar sien as wat ons almal doen en net jou horison so bietjie vergroot. Jy woorde was kras en het geen reg gehaat om so te wees.Ek is die een wat skaam voel......ja skaam vir jou wat iemand so sleg te kan se en wat nog n lang pad het voor jou oe oop gaan. Regtig jamer vir jou. (Just a another com-min admirer. ).....................Flooze dankie vir jou pragtige mens is en ons so lekker vermaak. 10 / 10
  6. Lizzy
    2010/07/22 02:21:05 nm
    "Commin" Swak Afrikaans" "Swak Taal" Waar gaan dit op hou????, ek dink nie een van ons kan regtig praat nie, want ten minste gebruik sy dit wat sy het om iets te bereik, anders as ons wat agter oor sit en niks probeer nie, maar sit reg om ander te kritiseer, t-pies dis nes ons land is kritiseer, maar staan nie saam en motiveer ander nie, SIES MAN!!!

    Jy is gr8 Flooze, ek dink jy kan 'n paar mense se koppe in skaampte laat sak, well done!!!
  7. Nicolene
    2010/07/21 03:47:44 nm
    SJOE Marius en wat se dit van jou? Die woorde wat uit jou mond kom. Gun mense hul eie opinies man. Glo my ek sal beslis nie my geld mors op die CD nie. Ek stem met ouma Lien... swak smaak en swak afrikaans. En dit is nie teen Sorina self gemik nie.
  8. marius
    2010/07/14 01:40:18 nm
    mense wat dink sorina en wat sy doen is kommen , ek kry julle jammer want dit is julle wat kommen is of n beter woord F#CKED UP.
    sy is n ware dame en baie slim ook,gelukkig is daar baie meer mense in die land wat regdenkend is as die paar magdas of ouma liens
  9. Dina
    2010/06/22 11:16:20
    Ek dink die Flooze is GR8. Sorina jy is 'n ongelooflike mens en jou oë is gerig op God. Ek het na jou show gaan kyk en dink dit is absoluut briljant. Hoe jy God dank vir jou talente, Flooze mag commin wees maar sy floek glad nie om in te wees nie. Hou so aan jy gaan dit nog ver bring.
  10. Anneli Smit
    2010/05/14 03:26:12 nm
    Heerlik! Heerlik!
  11. suz
    2010/05/10 02:58:41 nm
    Magda, get real, sy is goed, definitief nie commin nie. Ag nee sies man!! hoe kan jy dit van ons geliefde Flooze sê. Sy het lewe in die Laan gebring, ek kyk dit nou nie net omdat sy weg is.

    Ons het nie verkrampte mense se kommentaar nodig nie. Suid-Afrika het genoeg misdaad. Sien die humor wat sy vir ons bring. Ons het dit nodig, klink vir my jy ook.

    Ek, my man en kids is mal oor haar. Ag nee sies man!!!
  12. Angie
    2010/05/10 08:10:34
    Flooze JY IS AMAZING kEEP IT UP !!!!!!! Jy die betse
  13. ouma lien
    2010/05/06 11:34:54
    is dit n poets wat jul op my speel? ek hou niks van sorina dink dit is swak smaak en swak afrikaans!
  14. Lara
    2010/05/06 10:57:00
    Dit gaan oor die vermaaklikheid daarvan en Flooze is vermaaklik.
    Almal het 'n bietjie komiese afleiding nodig, veral wanneer daar so baie negatiewe dinge aangaan
    in die land.
    Moenie 'n fout maak nie Flooze is briljant, sy het nie verniet regte geswot nie.
  15. Brandweerman
    2010/05/06 10:53:27
    Dit sal nou commin wees om Jack Parrow en Die Antwoord en Flooze op een stage te sien
  16. Magda Serfontein
    2010/05/05 08:54:40 nm
    Ek skaam my dood om te dink dat mense van die soort musiek hou.Dit lyk my deesdae hoe meer "commin" hoe beter.Ag nee sies man.