Blaas jou Vuvuzela - Jack Parow & Radio Kalahari

Opgelaai deur Huisgenoot
5248 keer gekyk

Suid Afrika se eerste Zombie Boeremusiek film. Die Radio Kalahari Orkes vs. Jack Parow.

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (15)


  1. Sakkie
    2011/02/02 12:26:34 nm
    Wel ten minste is dit in Afrikaans.
  2. spook
    2010/09/26 07:41:50 nm
    sorry pel, maar jy gee afrikaanse musiek 'n swak naam, try op die treinspoor speel.
  3. David
    2010/09/24 12:56:31 nm
    Dit was lekker gewees om na te kyk. Jack Parow jou yster.
  4. Michael
    2010/07/28 07:24:38 nm
    Jy moet beslis 'n paar doppe inhe om die video te geniet, maar die song kan jy sonder 'n dop geniet. Blaas jou vuvuzela vir Mandela, en sommer vir Zuma ok.
  5. Lekker Zombie
    2010/07/28 12:08:16 nm
    Moenie so suur en krities wees nie - wat maak dit saak hoe goed of sleg hulle sing - die liedjie het 'n beat , 'n kind kan dit neurie, en dit laat mens goed voel --- kyk dit net, sit agteroor en geniet dit en smaail
  6. Pieter
    2010/07/27 11:47:15 nm
    Jack kan nie sing nie .. maar hou van die vibe en natuurlik die mooi meisies... hulle kan maar gerus om my kom dans as ek braai ....
  7. Marie
    2010/07/26 07:59:25 nm
    Ek hou van boeremusiek maar die klomp maak dit commen. Hulle kon rerig maar net hulle self gewees het en nie so uitspattig aangetrek het nie.
  8. Corne
    2010/07/10 11:55:40
    Hoor hier julle klomp suur mense. n Mens kry so iets soos entertainment. En dis nie te se dit moet JOU entertain nie, maar as dit enige iemand se belangstelling prik, is dit entertainment. So hou op julle bekke ruk as jy nie daarvan hou nie, met dit net nie kyk nie. Dis so maklik soos m@er uit n boom uit. Daar is simpel goetjies wat julle like, en ons respekteur julle vir dit, so gun elke mens maar sy stukkie genot en hou op dat die wereld om JOU moet draai, julle is nie cooler as ekke nie!!!!
  9. Jessie
    2010/07/09 10:41:41 nm
    Vaak........................Dof.................!!!!!!!!
  10. Lindy
    2010/07/02 11:25:53
    Freda, 'n Mens noem dir selfspot
  11. @Freda
    2010/07/01 02:40:06 nm
    Tipies Afrikaner, kyk ook maar net om die volk te waarsku teen die swart gevaar. Kry n Lewe!!
  12. Freda Breytenbach
    2010/07/01 10:08:09
    Hoekom word die Afrikaner altyd verneder? Ek is 'n afrikaans sprekende Afrikaner en kan glad nie identifiseer met die klomp gemors wat hier gesing en uitgebeeld is nie. Ag nee rerig, ek het gekyk omdat ek nuuskierig was maar sal dit NOOIT weer wil hoor of sien nie!!

  13. Frikkie
    2010/06/30 04:47:46 nm
    Awesome! Doen dit vir Mandela!
  14. Esther
    2010/06/30 03:08:47 nm
    Dis funny lol!!
  15. Zinta
    2010/06/30 02:37:26 nm
    Niiiiiice!!!!!