Andriette Norman - Is dit jy

Opgelaai deur Huisgenoot
3193 keer gekyk

Die musiekvideo van een van die finaliste in ons liedjieskryfkompetisie!

E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (14)


  1. Christel
    2010/07/31 12:54:36
    Dit is nou vir jou die beste song wat ek lank laas gehoor het . Self die hoenders sal skaam kry met die hoendervleis wat ek gekry het as ek elke keer die song hoor. Jy is tops hou aan sing want die Here het jou 'n talent gegee wat min afrikaanse vroue kunstenaars het.
  2. ina lubbe
    2010/07/28 01:52:47 nm
    Dis 'n baie goeie liedjie met vreeslike mooi, maar hartseer woorde. Geluk Andriette jy het dit pragtig vertolk en mens kon die hartseer in jou sien.
  3. Kavos
    2010/07/28 11:13:34
    Awesome!!......Die outjie se kop raas!! Die enigste ding waarvoor ek sou geveg het as ek hy was, is om by jou te bly!!!
  4. Marion Mussmann
    2010/07/28 10:02:24
    Wat kan ek se "HOEDERVLEIS" dis soooooooo mooi en sy is sooooo pragtig het haar by die kknk ontmoet! Al wat ek kan se "AWSOME" mens en stem!!!!
  5. Tanya Stander
    2010/07/28 09:46:14
    Whoop whoop Waldo! Dis 'n awesome song my vriend! Pragtig gesing Andriette! :)
  6. Sonja Swanepoel
    2010/07/27 08:05:28 nm
    Andriette is wat my betref, ons beste sangeres huidiglik! En sy gaan nog ver kom. Ek sal elke liewe cd van haar koop. Haar unieke stem is absoluut betowerend! "Awesome" song ! xx
  7. Riana
    2010/07/27 02:07:35 nm
    Die liedjie is vir Andriette geskryf, met daardie pragtige warm stem. Ongelooflik mooi!!!
  8. Annolene
    2010/07/27 11:16:43
    Dis 'n awesome song!
  9. Nenna
    2010/07/27 10:02:09
    Sy is 'n wenner met daardie stem! Enige liedjie laat sy goed klink!
  10. Esther Reynecke
    2010/07/27 08:29:42
    Dit is `n pragtige lied. Sy doen iets spesiaal vir die lied. Die v ideo is baie treffend en Andriette lyk baie stunning daarin. Baie volwasse geraak.
  11. Nelna Ferreira
    2010/07/26 10:20:07 nm
    Sy het soveel talent, Baie sterk stem, ek is net eenvoudig mal oor Anriette. Sterkte jy gaan dit nog ver bring in Afrikaanse musiek;
  12. Louw
    2010/07/26 07:08:22 nm
    Hey Andriette...Sjoe dis mooi....Weet nou nie wat om te se.....Dink aan my of Is dit jy.....
  13. Giliomee Jacobs (Piesang)
    2010/07/26 06:06:01 nm
    Baie goeie lied. Een van die beste inskrywings en natuurlik 'n uitstekende vertolking deur Andriette.