Kurt hinkepink ná nare voetbesering: Die bloed, die helikoptervlug en die operasie
Die sanger Kurt Darren skerts en sê vir almal hy het te hard gesokkie, maar in die werklikheid het ’n glaspaneel sy voet so diep gesny dat die senuwee weer geheg moes word.