Die Von Trapps? Nee! Dis Pretoria se Van Biljons – en húlle is netso talentvol
Hulle sing en dans in musiekspele hier en oorsee en hulle speel verskeie musiekinstrumente. Die Van Biljons van Pretoria skitter waar ook al hulle gaan.