Vyf maklike resepte en inkopielys in jou inboks, elke week!

Heerlike werksdagetes


Goeie nuus! Ons maak maaltydbeplanning maklik deur élke week – op ‘n Vrydag – vir jou 5 werksdag-etes  én ‘n bestanddele-inkopielys gerieflik na jou inboks te stuur.

Só haal ons die geskarrel uit die weeklikse kosmaak deur vir jou ‘n hele werksweek se maklike, moeitelose resepte tesame met ‘n volledige inkopielys te stuur. Koop dan rustig oor die naweek al jou bestanddele vir die week wat voorlê (en sommer direk vanaf jou foon indien jy jou eposse daar ontvang).

Lekker kook!

Deur al die velde in te vul, sal jy ons help om die resepte wat jy graag wil sien, in die nuusbrief in te sluit.

Lekker kook!

Kosnuusbrief