#HGwenk: Só maak jy jou trui met behulp van ‘n handdoek droog



Jy’s al te bekend met daarde oomblik wanneer jy ‘n trui wil aantrek, maar dis nog nie droog genoeg nadat jy dit gewas het nie. Wel, gryp ‘n handdoek want ons het ‘n oplossing vir jou!