Spog met jou graad 1’tjie en jy kan wen!

My Graad 1'tjie


Dis ’n groot dag in die lewe van ’n graadeentjie – jou eerste skooldag!

Ook ’n emosionele dag vir mamma en pappa. ’n Trotse dag!

Deel hierdie mylpaal-oomblik met almal en kry ’n kans om wonderlike leermateriaal van die gewilde Slimkoppe-reeks en Via Afrika Tabtor los te slaan (sommer vir jou gr. 1-klasmaats ook!) én om daardie spesiale oomblik in ’n uitgawe van Huisgenoot te verewig!

Al wat jy hoef te doen is om drie foto’s van jou graadeentjie van 11 Januarie af direk op die webtuiste te laai. Deel jou inskrywing met jou vriende en familie op Facebook en Twitter sodat hulle vir jou gr. 1’tjie kan stem.

Wat kan jou graadeentjie wen?

1ste PRYS ter waarde van R9 550

  • ‘n Volledige stel Slimkoppe gr. 1-boeke (insluitend gr. 1 – 3 vaardighede- en leesboeke), ‘n praktiese toetsboek en ‘n woordeboek.
  • Gr. 1-wiskundewerkboeke vir die wenner se gr. 1-klasmaats (tot hoogstens 33 leerders).
  • ‘n Jaar se intekening op Via Afrika Tabtor se wiskundeprogram vir tablette ter waarde van R4 500.

2de PRYS ter waarde van R6 370

  • Slimkoppe gr. 1-werkboeke, vyf vaardighedeboeke, ‘n praktiese toetsboek en ‘n woordeboek.
  • Vaardighedeboeke vir die naaswenner se gr. 1-klasmaats (tot hoogstens 33 leerders).
  • ‘n Jaar se intekening op Via Afrika Tabtor se wiskundeprogram vir tablette ter waarde van R4 500.

3de PRYS ter waarde van R5 870

  • Slimkoppe gr. 1-werkboeke, vaardighedeboeke en ‘n praktiese toetsboek.
  • Leesboeke vir die derde beste inskrywing se gr. 1-klas (‘n stel van 16 leesboeke wat in die klas gebruik kan word).
  • ‘n Jaar se intekening op Via Afrika Tabtor se wiskundeprogram vir tablette ter waarde van R4 500 per jaar.

KLIK HIER OM IN TE SKRYF!

#graad1tjie