10-jarige leef haar joernalisdroom uit by Huisgenoot



Chrystan het ’n opstel aan Huisgenoot geskryf om haar dankbaarheid te betoon aan “égte Afrikaanse taal”, soos sy dit noem.

Lees meer oor dié welsprekende inwoner van De Doorns se liefde vir haar taal en vir Huisgenoot.