Twilight - Eclipse

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (8)


  1. Madeleine
    2011/01/18 10:37:20
    Twilight addict. Eclipse was die beste uit almal uit. Kan nie wag vir Julie maand nie, dan kom Breaking Dawn. Edward team
  2. Fakes
    2011/01/14 07:38:45 nm
    Beste wat ek nog ooit gesien ht!Almal speel hul rolle goed maar ek likes vi Edward
  3. Danielle
    2011/01/13 03:03:30 nm
    Uit die oogpunt van 'n 16 jarige mysi bly jacob die sexyste man op aarde.Geen stryery.
  4. Nelly
    2010/09/26 10:57:42
    Ek is mal oor edward se houdings
  5. sue ellen
    2010/08/19 03:41:41 nm
    Die hele twilight reeks is asemrowend!!..Robbert bly maar n hunk
  6. suzette
    2010/07/20 02:58:48 nm
    Ek is mal oor Edward, Ek was mal oor die movie. Ek en my dogter het dit gaan kyk, dit was great!!!
  7. Lollie
    2010/06/30 10:42:50
    oo mama as ek net daai lippies kon soen van die weerwolf.....mmmmm
  8. Dane
    2010/06/28 02:06:40 nm
    "Edward" (Robbert) bly maar die HUNK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!