Nico Panagio

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (18)


  1. natasha
    2010/08/27 02:23:00 nm
    HI SEXY BLY MAAR NET SEXY !!!!!!!
  2. Theresia
    2010/05/22 07:09:54 nm
    Daar stem ek 100% saam met cincy
  3. cindy
    2010/05/14 02:28:36 nm
    As daar weer n kompetisie is oor die mooiste man in die werel, is hy defenetief my NR. 1.
  4. Arisca
    2010/05/12 04:14:06 nm
    WOW..... mooi bly maar mooi.
  5. Susan
    2010/05/06 12:45:54
    Wow!! Hy doen dinge aan n vrou se knieë.. Christi is geseën om so man aan haar sy te hê!! HOU OM VAS CHRISTI..DONT LET GO OF THAT TREASURE! SIT N "hands off" sign op hom!
  6. Tiana Bester
    2010/04/30 02:22:38 nm
    Hey Ek dink die foto's is baie mooi van Nico Panagio,ek dink sy vrou Christi moet trots wees op hom jy is een van die mooi mans in ons land.
  7. Hannelie
    2010/04/26 10:56:22 nm
    Mooi was nog NOOIT lelik nie...Christi en Nico...wane kom die mini modelle van jule twee'tjies?
  8. Ronel
    2010/04/26 02:51:37 nm
    Ek is mal oor hom en hy bly maar `n aantreklike man
  9. tienie
    2010/04/23 04:40:50 nm
    baie aantreklik
  10. cynthia
    2010/04/23 10:23:29
    jy is perfek, Christi is so gelukkig om hom te he
  11. Lorinda
    2010/04/23 07:08:26
    Baie aantreklike jong man.
  12. Meghan Kimlynn
    2010/04/21 04:04:13 nm
    Eks mal oor Nico ek sal graag dit waardeur as my hottie terug na die laan kan keur.
  13. Theresa
    2010/04/21 03:37:40 nm
    ai ai ai... hy is vrek HOT... hy het als, die looks, die persoonlikheid...
    Christi en hy is so perfek saam, Ek voel sommer jaloers...
  14. mariaan
    2010/04/20 04:23:14 nm
    Hy is ok.
  15. Magda
    2010/04/20 04:00:42 nm
    BAIE AANTREKLIK
  16. chantel hoffman
    2010/04/20 02:18:52 nm
    Jy bly maar sexy
  17. Isabella
    2010/04/20 02:06:19 nm
    is hy nie een van sa se sexyste manne nie jo jo jo hy is soeper hot hot hot
  18. Abigail Jacobus
    2010/04/20 01:43:30 nm
    Ek hou van Nico en is ngroot bewoderaar van hom.