Kurt Darren

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (37)


  1. Ester
    2011/10/06 04:37:35
    Gelees op jou Facebook jy gaan nou vir vlieglesse. Volgende "song" gaan seker wees Kaptein span jou vlerke..........
  2. marie
    2011/04/01 09:29:47 nm
    hoeveel betaal jy uit op make up. moet seker a lot kos
  3. antoinette
    2011/03/02 05:00:03 nm
    jou sexy ding!!
  4. Anchen
    2011/01/18 11:20:14
    ai
  5. pecanos
    2011/01/17 11:15:03 nm
    I wish u all the Love and Happiness mwah
  6. Annalien
    2010/11/30 08:34:24
    Kurt Darren sing soos n engel..Hou so aan kurt ons baie lief vir jou musiek.
    Uitstekkende show in oos-london net jammer dit was in die middag en bje warm.
    maar jy het jou mooi gesing
  7. Lenie
    2010/07/13 02:51:58 nm
    Kurt trou met my asb.....
  8. alida
    2010/07/10 09:27:17 nm
    Kurt jy is n regte gentle man en goed opgevoed En jou shows is stunning Sien uit om jou weer te sien by Jolly in Jbay
  9. Anna-Marié
    2010/06/24 04:15:45 nm
    ek is mal oor kurt, luister sy nuwe cd oor en oor. skouspel se liedjies saam laurika en juanita was great!!! ek mis jukebox vir niks. my amper 5-jarige seuntjie sing leke saam lekker medisyne o ho.... maar maak jou oë toe as hy dans, sy ritme is effens bietjie te veel uit................
  10. Gertie de Meyer
    2010/06/17 02:56:17 nm
    Ongeag wat en hoe hy sing en dans, die hartseer bly in sy oe. Maak die moederinstink in jou wakker.
  11. Ilsa
    2010/06/09 03:08:56 nm
    Tersia en Celesti ek stem saam met julle
  12. nettie
    2010/06/04 05:03:29 nm
    Hy moet net nie "live" sing nie. Dan is oe toeknyp die beste medisyne. Hy klink beter as jy hom nie sien nie.
  13. marinda
    2010/05/29 02:02:54 nm
    So sexy!
  14. Anna-Mart
    2010/05/26 03:30:02 nm
    Mooi bly mooi!!!!!!!!!!
  15. janelle beauzec
    2010/05/18 04:50:59 nm
    ai kyk dit is nou nie sleg nie hy sing mooi lyk mooi.ek hou van die manier hoe hy sy lyf swaai hou so aan kurt
  16. Daleen
    2010/05/17 07:01:26 nm
    Kurt voor en Kurt agter. Ek wil nie eers meer 'n Huisgenoot of Rapport koop nie, Kurt druk homself regtig oral in. Daar's 'n spreekwoord wat se: "Min is baie..."
  17. yolande
    2010/05/03 12:38:42 nm
    ja nee mooi was nog nooit lelik nie hy die beste enige vrou se droom man lees nooit lelike goed van hom in koerante ens nie.hou so aan kurt jy is beslis die beste medisyne
  18. Elmarie Truter
    2010/04/29 11:08:47
    Kurt was van dag een af wat ek hom leer ken het my ideale droom man en as hy daai jip so swaai ai!!!
  19. michelle ephraim
    2010/04/27 10:29:39 nm
    kurt was in wellington.hy is te pragtig in lewende lywe. kavaliers wen omdat kurt daar was
  20. Pauline
    2010/04/21 08:44:59
    Hy is maar net my favourite en sal altyd bly!! Het ook baie goeie waardes, mens lees nooit van skandes wat hy maak nie. Kurt, jy is great en hou aan sing!!
  21. yvonne
    2010/04/20 02:57:17 nm
    ek wens die oulike manne wil sexy Levis dra en nie die ou groot geans nie Dink net hoe oulik sal sy boudjies in 'n Levi lyk
  22. Abigail
    2010/04/20 02:15:56 nm
    Ek is een van sy grootste aanhangers
  23. ina
    2010/04/12 03:16:00 nm
    Ek hou van sy musiek. mooi man
  24. ULANDE
    2010/04/08 12:47:43 nm
    ek hou baie van kurt se musiek dis op windend en woorde is so waar in sy liede.mooi so kurt hou die afrikaner hard bo
  25. Ria
    2010/04/06 06:33:23 nm
    Jou verhoog persoonlikheid is styf werk daaraan
  26. Marié
    2010/04/06 03:15:05 nm
    As jy al ooit met Kurt gesels het, sal jy nooit as te nimmer sê hy is te vol van homself nie.Kurt, jy oortref ALLE Afrikaanse sangers, en eks mal oor jou.Jy MAG MAAR sing, hoor!!!!Dankie vir die voorbeeld wat jy vir ons jongmense stel, en dat jy nog goeie morele waardes handhaaf.Hou dit so, asseblief, en bly altyd so 'n "stunning" mens.
  27. Gerda
    2010/04/05 12:10:55
    Kurt blaas sy eie beul te veel, hy is overrated!!! Daar is BAIE beter Afrikaanse sangers daar buite, kom ons begin met Steve, ens. En die musiek video van Kapein, come on, 'n seilbootjie?!
  28. kelly
    2010/04/02 12:53:18
    Kurt is always, and will always be the best afrikaans king, we always look forward to his visit in East London. Keep up the gr8 work
  29. adrie
    2010/03/29 03:30:22 nm
    Kurt is die nommer 1 in die land sy musiek is vir almal en hy bly n gentelman sy meisie is lucky en hy want sy is mooier as mooi
  30. Gerda Nel
    2010/03/18 03:55:42 nm
    Kurt ek dink regtig jy is mooi van binne en buite, Durnay kan baie trots op jou wees. Alles wat mooi is vorentoe en hou Afrikaans hoog asseblief!!
  31. Lana
    2010/03/18 03:24:05 nm
    Aaah hy is so sweet, Dune is baie gelukkig! Hy lyk 'n baie sagmoedige reus!
  32. Tersia
    2010/03/15 06:09:26 nm
    Nee wat ek hou maar verby!
  33. yolande
    2010/03/11 01:05:17 nm
    kyk die is nou maar een maal n stunning man
  34. RALIE DE KOCK
    2010/03/02 11:57:50
    mmmm....mmm!!!! Mooi was nog nooit lelik nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  35. celesti
    2010/02/26 09:48:14
    nee wat... zef! elke musiekvideo word net al hoe meer commin
  36. anna
    2010/02/16 03:17:33 nm
    kyk daar is absolute niks met daai ja pappa verkeer nie pragtig se ek julle
  37. Jacolin
    2010/02/16 11:35:03
    Mooi bly maar mooi