Elvis Blue

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (52)


  1. Jade
    2011/08/31 06:53:58 nm
    Elvis jy is sal altyd My IDOl wess.1 Fan
  2. poppie
    2011/06/21 11:35:29
    Baie geluk Elvis, jy verdien dit.... En jy bly darm SEXY jong!!!!
  3. Madeleine
    2011/01/18 10:36:27
    Elvis is absoluut fantasties....n man met n hart van goud
  4. Evelyn
    2010/11/04 12:03:39 nm
    Veels geluk jy......jy verdien!
  5. annamarie kirstein
    2010/11/04 10:25:24
    Elvis Blue jy is 'n ware wenner. Glo jy sal 'n sukses maak. Belowe dat jy nie sal wegraak soos sommige van ons idols nie
  6. Susette Breedt
    2010/11/04 09:56:05
    Graafwater is bly saam met jou.Jy is die beste!!!!
  7. Daphne Keyter
    2010/11/04 08:21:23
    Baie geluk Elvis. Met jou eerste oudisie het ek vir my familie gese dat jy gaan wen en ek is bly dat ek reg was. Mag al jou toekoms drome waar kom.
  8. Marina (Krugersdorp)
    2010/11/04 08:14:36
    Dis nie net die meeste stemme wat jou laat wen het nie, maar hope gebed ook! Jy is SA se beste IDOL ooit en ons is baie trots op jou!
  9. Hester
    2010/11/03 10:06:23 nm
    Elvis, jy is die beste, mens kry hoendervleis as jy sing. Jy is pragtig!
  10. malinda
    2010/11/03 09:07:26 nm
    Elvis jy is tops!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  11. Edna
    2010/11/03 05:39:33 nm
    Baie geluk Elvis......al wat mooi is word jul toegewens vorentoe!
  12. ANSIE
    2010/11/03 05:20:18 nm
    Baie geluk ek is so bly dat jy gewen het, want jy was en is die beste !!
  13. Wendy
    2010/11/03 05:06:52 nm
    Elvis is n pragtige mens. Bo en behalwe sy uitmuntende stem, het sy nederige houding, en sy dankbaarheid jeens sy komplimente my sterk opgeval. Bly nes jy is Elvis. Jy rock op alle gebiede
  14. Esther Griessel
    2010/11/03 03:58:53 nm
    Wow, watter lekker aand! Baie geluk Elvis, jy gaan nie maklik hierdie naam afgeskud kry nie. Baie geluk jy verdien dit. Jy is 'n ongelooflike goeie voorbeeld vir ons almal. GELUK!!!
  15. Hester
    2010/11/03 03:57:50 nm
    Geluk Elvis, nou is jy "King"!! Jy het 'n ongelooflike sang talent ontvang, gebruik dit ten volle! Jy verdien om SA se Idol te wees.
  16. rina
    2010/11/03 03:31:20 nm
    maaiu, maaiu, hierdie klomp katte het 'n bak nevermind 'n pierintjie melk nodig
  17. Bernice Riekert
    2010/11/03 03:28:33 nm
    As jy nie gewen het nie, sou ek nooit weer IDOLS gekyk het nie. Jy verdien dit 100%. Jy het 'n pragtige vrou en 'n cute pienk voet. Sterkte ons kan nie wag vir jou CD nie
  18. Charmaine Groenewald
    2010/11/03 03:14:51 nm
    Elvis, jy was my Idol van dag een af. Jou liedjie praat met my en het baie krag. Ek is seker daar is iets vir almal in jou liedjie. Sterkte met jou toekoms en onhou...........................ons hou jou dop
  19. Salome Boshoff
    2010/11/03 03:11:12 nm
    Baie geluk!!! Elvis jy mag maar sing. Ek is so trots op jou dat jy nie skaam is om Christen liedjies te sing nie. Onthou jy het jou talent van ons Hemelse VADER gekry.. Hou so aan...Groete!!
  20. Cornie Koorzen
    2010/11/03 02:56:01 nm
    Elvis Blue.... Ek dink jy is TOPS!!!! Baie geluk jy verdien dit.... en ook jou pragtige vrou!!!
  21. Diana Price
    2010/11/03 02:44:21 nm
    Elvis baie geluk met jou loopbaan voren toe hoop jy bring baie vinnig n lekker CD uit.Ek is so trots op jou dat jy jou wen geld gedeel het met L,loyd.Gaan voluit saam Jesus trot op jou.
  22. Alida Müller
    2010/11/03 02:39:41 nm
    Wel,toe wen ons geliefde ELVIS!!!!!!!!!!!!!! So......so bly jy het gewen!!!Vandat jy opjou eerste dag in gestap het met die oudisies het ek aan my gesin en familie gesê: Daar is SA Idols 2010!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  23. Susan Botha
    2010/11/03 02:29:17 nm
    Jammer maar Elvis doen dit nie vir my nie!
  24. Suzette Marx
    2010/11/03 02:25:11 nm
    Baie geluk dat jy Idols VI gewen het Elvis Blue! Ek het sedert jou eerste optrede geweet jy gaan wen. Ek wens jou alles van die beste toe met jou sangloopbaan en weet jy gaan vir nog donkiejare op ons treffersparades bly.
  25. Aurora La Grange
    2010/11/03 01:58:05 nm
    Elvis dit was baie grootmoedig van jou om jou geldjies met loyd te deel. Jy is sowaar vir almal 'n voorbeeld, en jy sal meer terug kry as wat jy afgestaan het. Mag Jesus jou ryklik seen, en moenie vergeet Om Hom in jou werk te vereer nie!!!
  26. Marlene
    2010/11/03 01:32:44 nm
    Baie baie geluk Elvis jy verdien om tewen en LLoyd baie geluk jy ook. Dis twee fantastiese Idols hulle gaan dit ver bring. En Elvis jy het n paar mense n ding gewys oor jou prysgeld. Geluk.
  27. helena venter
    2010/11/03 01:17:46 nm
    Baie geluk Elvis. Het vir my man van die begin af gese jy gaan wen. Hoop ons gaan baie van jou hoor. En nie so stil wees soos die ander Idols nie
  28. Brenda
    2010/11/03 12:58:04 nm
    Elvis, baie geluk, jy is stunning Idol en ek het van begin af geweet jy is ons 2010 Idols, jy het pragtige stem. Alle sukses vir jou vorentoe. En ek wonder wat se Petra nou, ????
  29. Marise
    2010/11/03 12:52:03 nm
    Elvis ons idol!! Alle sukses vorentoe en dankie vir die voorbeeld wat jy stel!! :)
  30. Anne Dormehl
    2010/11/03 12:50:50 nm
    Baie geluk Elvis, ek hoop ons gaan nog baie meer van jou hoor en dat jy 'n baie beroemde en bekende Ster vir die hele Wereld sal wees!!!
  31. samantha
    2010/11/03 12:24:47 nm
    thanks for making western cape proud:))))
  32. Annien Teubes
    2010/11/03 12:22:23 nm
    Ek is so dankbaar saam met Elvis, en wat 'n wonderlike voorbeeld stel hy nie vir elkeen van ons nie - min sou gedoen het wat jy gedoen het om jou prysgeld te deel. Jou cd gaan beslis in my versameling kom om die paaie korter te maak...sterkte vorentoe
  33. Maggie
    2010/11/03 12:20:22 nm
    Elvis Sterkte met jou sangloopbaan,
  34. Silvia Pirrie
    2010/11/03 12:17:54 nm
    Yay!!!! Het geweet hy gaan wen van die eerste keer dat ek hom gehoor het. Baie geluk aan jou Elvis!!!
  35. Teresa Kunz
    2010/11/03 12:17:52 nm
    Elvis, you're a talented singer, with an incredible voice! Congrats!!! What an achievement!! You deserve it!
  36. Helena Mcleod
    2010/11/03 12:10:10 nm
    Elvis Baie Geluk!Vandat ek jou die eerste keer gehoor het,het ek vir my familie gese jy is die wenner!En sowaar!Alle sterkte vir die pad vorentoe.
  37. Vanessa Olivier
    2010/11/03 12:06:18 nm
    Elvis you rock!!! Congrats!!!! You deserved to win. Hope to see lots more of you....SOON!!!
  38. MARTHIE
    2010/11/03 12:04:12 nm
    Baie geluk, ek het geweet jy gaan wen. Onthou altyd dat jou talent van God kom en waardeerdit.
  39. Leandi
    2010/11/03 12:03:20 nm
    Hey ek wil net sê Elvis jy mag maar sing, ek so bly jy het gewen. As jou cds uit kom sal ek beslis een van hulle koop. Want jy sing vlipen mooi.
  40. Patricia Basson
    2010/11/03 12:02:50 nm
    Is dit vandag geneem?Dis pragtig...ja nee julle gaan nou bietjie allemans besit word nê?Hoop om nog meer van julle te sien.
  41. Rina
    2010/11/03 12:00:53 nm
    Petra glo my jy doen dit ook nie vir Elvis nie, Elvis het genoeg fans om hom te ondersteun. Regtig nou. Mooi Elvis
  42. Michelle
    2010/10/22 02:00:12 nm
    Jy doen dit beslis vir my !!!! Hou so aan. Ek wens jou alle sukses vorentoe.
  43. Anne-Marie
    2010/08/05 06:55:36
    ek wonder na wie se oudisie het Petra geluister, want lyk my sy is die enigste persoon wat nie daarvan gehou het nie. ek stem saam met yvonne, hy het met diepte en gevoel gesing. die Liewe Vader het hierdie ou op ons paaie gebring om 'n goeie voorbeeld te stel wat ons beslis kan navolg!
  44. Petra
    2010/08/03 03:54:52 nm
    Nee wat jy doen dit nie vir my nie. Ek dink nie jy gaan top tien haal nie. Gaan aan met jou goeie werk wat jy in die gemeenskap doen!
  45. Laetitia
    2010/07/26 07:40:42
    Wow....dit het my ook in trane gehad....pragtige song.....en ek dink die naam pas jou perfek...
  46. Lorraine
    2010/07/25 09:56:01 nm
    Elvis Blue... jy MAG maar, ek kan nie genoeg van jou stem kry nie en kyk feitlik heeldag na die uitsending van jou groep op kanaal 199! Sterkte, ek weet jy gaan dit ver bring!
  47. Christine Le Roux
    2010/07/25 05:07:44 nm
    Jy mag maar.... Keep up the good work. Nie net 'n stem nie. Dankie vir die wonderlike werk wat jy doen met die gemeenskap en vir kinders. Dit is waarvoor ons hier is. God seen jou.
  48. ANDRE
    2010/07/25 10:13:47
    Elvis, kom sing vir my in my slaapkamer asb!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  49. Willie Visagie
    2010/07/25 09:31:20
    Elvis ek lank laas die gehalte van sang in die eerste rondte gehoor. Ek kan die passie vir musiek en sang in jou stem hoor. Soos Benita gesê het jy mag maar sing. Ons glo jy kan wen!!!
  50. Emmerentia Olivier
    2010/07/25 09:19:22
    Jy mag maar sing! Sterkte met jou sangloopbaan, want hy gaan wyd wees!!!
  51. Benita
    2010/07/23 09:16:21
    Elvis jy mag maar sing!
  52. Yvonne van Rooyen
    2010/07/23 09:04:49
    Ek dink Mara kon huil oor Elvis, die man het diepte en sy liedjie het gevoel en baie emosie. Hoop jy bring dit ver Elvis, mag Jesus jou seen met jou sang loopbaan.