Eden se sexy pappas

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (5)


  1. Carla
    2011/05/15 10:54:00
    my kind is baie onsteld omdat hy nooit weer "bang" se ouens in lewende lywe gaan sien nie...
  2. madison
    2011/03/02 07:19:44 nm
    jay is die sexyste pappa wat daar kon wees ons almal is baie trots op hom
  3. Juanri Pretorius
    2011/03/02 02:12:52 nm
    Eden, Moet jul regtig nou opsplit deur nie meer saam te sing nie? Ek is mal oor jul musiek en ek luister graag al jul musiek wat op die rakke kom. Jul is die beste boy band ter wereld en is regtig hartseer dat jul paaie gaan kruis. Ai man. Jay jou cd is tops. EK wag solank vir die volgende een.
  4. Chistina de Jager
    2010/12/03 10:40:16
    Wil net sê Jay maak 'n baie oulike pa. Het hom op die lughawe raakgeloop en alhoewel hy moeg was het hy nogsteeds tyd ingeruim vir foto's en 'n geselsie. Op skouspel se voorsmakie het hy ook die stunnningste stage personality.
  5. Nita Els
    2010/10/26 11:33:14
    dis vir my so mooi om te sien dat daar jong mense is wat dit so geniet om ouers te wees, en dan is
    hul almal no bekend ook. dis n riem onder die hart. baie beluk jul en baie mooi en hou so aan.
    onthou ons kinders is ons toekom.