Dozi & Ray

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (11)


  1. Retha Goosen
    2011/01/22 01:59:59 nm
    Ray, my man Piet Goosen het vir jou skool gehou in HTS Potch. Biologie onderwyser en ook Springbok diskus atleet. Hy is altyd baie trots om jou te sien. Ek het jou pa ook geken Koos Jersich. Een van my woonstelmaats het saam met hom gewerk . Ek onthou nou net haar getroude van. Marietjie van Heerden. Dalk onthou jy hulle?
  2. Cara
    2011/01/07 09:29:43
    MMMMM Ray Dylan bly maar n stunner. Sexy verby
  3. Carol
    2010/11/01 03:17:10 nm
    Ek is mal oor julle altwee se musiek Bly so wonderlik soos wat julle is al se die mense wat!!!
  4. Carin
    2010/08/11 12:07:59 nm
    Ja, Ray is nogal sexy maar net jammer sy roem het na sy kop toe gegaan. Nou dat hy bekend is vergeet hy van almal wat saam met hom gekuier het by Route 66 voor hy naam gemaak het. Klim bietjie van jou troontjie af Ray.
  5. Daphne
    2010/07/26 09:11:30 nm
    Wil met Anne Marie saam stem... Dozi bly maar oulik!!!
  6. Mae Schonken
    2010/07/10 04:34:08 nm
    Ray is te pragtig. !! Met die hulp van Ray kan die twee goed klink, dink ek.
  7. Hannelie
    2010/07/05 01:35:17 nm
    Dozi bly die beste en bly oulik ook. ......... Hy is die beste en rock....!!!!!!!
  8. Beulah
    2010/07/02 09:21:59
    Ray jy bly my nommer een. Man jy mag maar. Jou nuwe CD is TOPS verby!!!!!!
  9. Ria Putter
    2010/06/10 06:24:18 nm
    julle twee is nogal besig ............
  10. ANNE MARIE
    2010/06/10 01:36:39 nm
    Ag hy bly maar oulik..........!!! Dis nou Dozi
  11. Adel
    2010/06/10 11:43:44
    Sjoe... moenie dink Dozi is 'n groot man nie!?!?!