Die Flooze (Sorina Erasmus)

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (23)


  1. bernadette
    2010/10/04 10:49:09
    huzit my tjomaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa jy is cool was saterdag by jou show gewees jy rock girl
    dit was greate gewees het lank laas so baie fun gehaat dankie en ja as die mense se jy is commen dan is ek seker ook ma commen want jy cool
  2. Janine Bekker
    2010/07/27 12:19:25 nm
    Sorina is die beste! Lekker week almal xox
  3. Sarie Schuch
    2010/07/26 09:20:21 nm
    Mal oor die Flooze!!!!!!!!!!!!!!!!
  4. Helen
    2010/07/23 07:46:05
    Ai tog mense!!! Flooze is net 'n KARAKTER!!! En buitendien, in realiteit het ons "commin" & "stuck-up mense in die samelewing! So ja, as julle weer 7de laan kyk - onthou net: DIT IS NET 'N SEPIE - hahaha
  5. Brakkie
    2010/07/22 05:31:50 nm
    Was sy goed verveeld gewees om te poseer vir die fotos? ;-D
  6. bolander
    2010/07/22 12:52:56 nm
    Ek het 7de gekyk NET om Flooze te sien...... Maria is my ander gunsteling, maar ek gaan nie kyk NET om haar nie te sien nie........... m.a.w. ek kyk nie........lankal nie meer nie. Paula en Vanessa en Felicity (en die storielyn) irriteer my grensloos.
  7. yolanda
    2010/07/22 12:40:07 nm
    Die Flooze is cool... - embarrasing aan die begin maar baie komieklik as jy aanhou kyk. Dis relaxing jy hoef glad nie te konsentreer om haar te geniet nie,
  8. Ekke P
    2010/07/22 12:37:06 nm
    Flooze.................... huzit my tjommaaaaaaaaaaaaaaaa!!!!!!!!!! JY KOOK GIRL
  9. Michelle
    2010/07/22 11:50:50
    Ag Sorina jy is cool, hy moet weer in 7 de laan kom man ek mis vir Flooz, ek het to jou liedjie getape " Hoezit my choma" en weerens jy is COOL, keep it up. Michelle
  10. yolande
    2010/07/22 11:09:09
    As enige van hierdie vreeslike negatiewe mense al ooit eenvan Sorina se konserte gaan bywoon het, sal hulle weet daar steek baie meer agter haar "common" Flooze as wat julle dink. Sy is hartlik, vriendelik en boonop 'n kind van God wat nie skroom om dit te se nie.
  11. Hennie Fourie
    2010/07/22 09:58:07
    Sue...........die Here slaap nie.
  12. CVM
    2010/07/22 09:45:44
    Se my nou net van wanneer af dit 'n goeie ding is om 'n gom-gat te wees ?
  13. Katrientjie
    2010/07/22 09:18:55
    Aggenee, komnou, kommin was nog nooit ooit cool nie! Die kinders dink dit is oulik om so op te tree, maar dit val glad nie in my smaak nie! Ek is eerder stylvol en mense kyk op na my, as wat ek so kommin optree! Die flooze kan maar bly waar sy is!
  14. Lydia
    2010/07/22 08:13:14
    Hoe kan party mense 7de Laan "common" noem? As dit so is, hoekom kyk baie beroemde en invloedryke Suid-Afrikaners die skou (manne ook ingesluit)? Dit laat 'n mens lag, huil en 'n paar gooie (morele) lesse leer. Dit sal ook baie lekker wees as julle ook Sorina en Gert terugbring. Sorina, veral dat sy so "plat" is, laat 'n mens lekker lag en bonoop het sy ook 'n baie mooi lyf veral as sy rokke dra.
  15. Rynie Landers
    2010/07/21 05:00:09 nm
    Ek is Absoluuut mal oor Flooze,sy is 7de Laan en noudat Paula ook uit is,is dit nie meer eintlik iets om na uit te sien nie,BRING FLOOZE TERUG ASB!! You ROCK Girl!!!!!!!!
  16. flooze supporter
    2010/07/21 04:46:11 nm
    Sarel jy spreek nie eens die afrikaanse woord reg uit nie-dis KRATER nie kraker nie! lol
  17. SAREL
    2010/07/21 02:49:01 nm
    SY IS NET SOOS DIE HELE 7 DE LAAN BLATANT PLAT.EK KAN NIE GLO HULLE MAAK ONS AFRIKAANS SPREKENDES SE NAAM SO 'N KRAKER NIE. NEE MAN KYK BINNELANDERS DIS MOS KLAS NIE COMMON NIE
  18. Amelia Cheong
    2010/07/21 01:31:12 nm
    Ek is mal oor haar sy maak my sommer weer lus vir die lewe. Sy is `n geesdriftige persoon. You go Sarina keep it up
  19. Sue Schutte
    2010/07/17 05:52:30 nm
    Daar is n groot probleem ek wil almal wat op Junkmail en Gumtree waarsku, as jy iets verkoop en iemand laat weet jou hy wil koop en sal die geld in jou rekening deponeer, en dan sien jy hy het en stuur die produk weg, dan ontvang hy dit of hulle ek dink hulle is hele klomp skelms. Dan neem hy die geld terug of dit is n vervalste dokument hulle gebruik Standard Bank se embleem. Ek het R3200 nou laas week so verloor. Die persoon se adres is 61 Delary Straat Belevue Suid Johannesburg.
    Ek het n saak gemaak by die polisie maar hulle stel nie regtig belang nie so wees maar net gewaarsku dat hulle n sindikaat is en so sal hulle baie mense uitvang. Die ding is net ek kan dit nie bekostig om geld te verloor nie, en ek bid net dat Die Here vir die polisie sal n hart gee om tog maar moeite te doen in Johannesburg en gaan soek die persoon. Ek het sy sel no gebel en nou druk hy dit net dood. Hy het vir my die 1ste dag gese hy is so gelukkig met my PlayStation 3 120 KB. Wel ek weet nie wat gaan gebeur nie en soos ek se ek bid net ek kan my geld kry om my skuld te kan betaal.
    Dit is swaar om vandag oud te wees en nie kan werk nie so ek is al so moedeloos. My man is ook siek nou al vir 3 maande lank en in elk geval al op pensioen maar, die staat se pensioen is so klein mens kan nie huur daarmee betaal nie en dit is n groot probleem. Ek was n agent hier in die dorp maar die plekke het toe gemaak die dat die mark so af is. Ek wou maar net die mense waarsku en kyk nou gaan ek aan. Rietjie
  20. Sue Schutte
    2010/07/17 05:38:09 nm
    Ja ek stem saam 7de laan sonder ou Gert en Onse Sarinatjie is darem nie so lekker nie ne.
    Ek mis nooit my 7de laan nie as ek in die kombuis besig is en kosmaak dan los ek net daar sit stoof af en hardloop. Maar asb moenie nou dat Emma haar plan verander nie hoor. Want dit sal nie so n goeie plan wees nie O Dawid probeer so hard maar net n rukkie dan het hy al weer iemand anders in die oog. Hy is maar net n man.
  21. MARIANNE
    2010/07/15 07:39:37 nm
    BRING HAAR TERUG 7DE LAAN TOE ASB SY IS OULIK EN SY MOET ASB HAAR GEHEIM MET ONS DEEL OM SO LYFIE TE HE! DIS NOU WERKLIK GOOR OM NA 7DE LAAN TE KYK VANDAT PAULA OOK WEG IS - ALMAL IS SO DEPRO EN VOL PROBLEME........
  22. Lettie
    2010/07/15 10:41:52
    Sy is oulik en ek lag altyd lekker vir haar baie goeie styl hou so aan lol
  23. bets
    2010/07/14 12:21:06 nm
    ek hoop sy kom weer terug na 7 delaan want sy maak die storie want ek hou daarvan as sy die manne op hul plek sit ek hoop dit sal binne kort wees hou so aan Sarina jy is n bok vir sport