Cindy Nell-Roberts

Deur Huisgenoot

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (4)


  1. Magda
    2010/03/29 01:33:41 nm
    Cindy, jy verras my elke keer as ek jou sien. Jy is waarlik 'n pragtige, nederige, maar streng persoon. Baie trots op jou!!!
  2. karen
    2010/02/26 09:51:47
    ek het ook gedink cindy is 'n irriterende poppie wat haar bates oral rondswaai vir aandag. ons het pasella se kanaal afgesit as sy om minki opkom, om eerlik te wees ons het absoluut niks van haar gehou nie. MAAR sy het my verras op survivor - ek hou van haar 'realness' en die feit dat sy haar klere aanhou, hoop dit bly so. mens het nie nog vals desperate celebs nodig nie
  3. Nenna
    2010/02/12 01:49:38 nm
    Die jaar toe Cindy as Mej SA gekroon is het ek regtig gedink sy sal dit nie maak agv haar snobistiese houding. Maar ek trek my woorde terug. Sy is 'n fantastiese mens met vele talente. Haar man is 'n baie gelukkige mens.
  4. Carolindie
    2010/02/04 12:21:14 nm
    Pragtige foto van Cindy, jy lyk regtig baie gelukkig!
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities