Bok van Blerk

Deur Huisgenoot

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (11)


  1. Sanet
    2010/06/28 02:24:51 nm
    Bok, jy is stunning!!!
  2. Isabella
    2010/04/20 02:12:31 nm
    ou bokie jy mag maar jy is soooooo oulik man ek is gaga oor jou lol jy rok man

    jy is fab fab fab fab fab fab fab fab fab fab olas
  3. Ria
    2010/04/06 06:31:03 nm
    Bok
    Sien uit vir n volgende CD
  4. zylie
    2010/03/26 09:39:52

    Hy maak my trots voel om n Suid-Afrikaner te wees. Geseend met n pragtige stem en n fees vir die oog.die oog.
  5. Bernadette Fee
    2010/03/25 03:14:22 nm
    Met 'n stem soos syne sal hy nog baie harte mee steel.....Oud en jonk....Hy is aantreklik....kyk hy mag maar........Ek wens hom velle voorspoed toe met sy loopbaan....God seen hom.......
  6. Petro
    2010/03/24 12:22:54 nm
    ja nee as hy maar net myne was :-)
  7. Gerda Nel
    2010/03/18 03:53:00 nm
    Baie mooi, jou meisie moet mooi na jou kyk,
    die ander girls gaan jou steel.
  8. belinda
    2010/03/18 01:45:55 nm
    Hy sing so mooi my 2jr seun dans al saam
  9. Bertie Lambrechts
    2010/03/18 10:05:13
    Mooi seun.
  10. Belinda De Sao Jose
    2010/03/18 09:27:27
    ...en dan sing hy sooi mooi soos wat hy is...
  11. Mel
    2010/02/08 03:22:19 nm
    As dit maar net myne was!!!!
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities