Boer Soek 'n Vrou 3

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (6)


  1. Petra
    2011/05/10 01:18:52 nm
    Wonder hoe gaan dit met die vorige boere en hul liefdes!
  2. ANKE
    2010/10/14 03:20:33
    EK WIL NET AANSLUIT OM TE TE EK HOOP NIE SO NIE - DIE MANNE MOET HULLE NAME HOOG HOU EN NIE LAAT SLAP LE NIE - DAN WIL EK NET VRA OF DAAR NIE OOK 'N REEKS KAN ONTWERP WORD "VROU SOEK 'N BOER" NIE ? HAHAHAHA
  3. Lourette
    2010/08/23 03:18:10 nm
    Ek is mal oor die program omdat ek ok n regte egte boeremeisie is geniet ek elke program en mis dit vir niks nie! Maar wanneer begin reeks 3? Hoop binnekort.. Groetnis.
  4. Carin
    2010/08/11 12:03:11 nm
    Dis 'n oulik program, en daar is nie slegte ouens wat gekies is hierdie keer nie. Net jammer al die girls kan in skryf nie. Veral die wat in 'n rolstoel sit of met krukke loop wat 'n been verloor het nie. Ek hoop elke een van hulle kry hulle droom vrouens.
  5. Leoni Wentzel
    2010/07/04 06:41:46 nm
    Ek dink dit 'n great program en dis ook oulik om mense mekaar te laat ontmoet wat in ander gevalle mekaar nooit sou ontmoet het nie. EK het ook baie nuwe vriende gemaak met die gesels op die facebook Boer Soek 'n Vrou blad, en ons gesels hond uit 'n bond uit.

    Al ontmoet jy nie jou boer is die program nog steeds 'n goeie idee, en ek dink die wat se daar seker iets fout met daai boertjies dat hulle so vrou soek, wel my antwoord is
    "If not why not?" Dit van baie gutts om so iets te doen dink ek.
    Groete
    Leoni
  6. Wilna
    2010/06/25 11:24:42
    Ek hoop die manne maak nie weer so droog soos die vorige reeks nie. !