Bobby van Jaarsveld

Deur Huisgenoot

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (19)


  1. Elize
    2010/06/23 02:15:49 nm
    Hys my *oulikste* *pikkewyn kind*.
  2. Stefanie
    2010/06/22 04:51:36 nm
    As ek tog net 'n paar jaar jonger was, en natuurlik nie 'n man en 2 tieners gehad het nie
  3. Sonja Burger
    2010/05/09 02:09:36 nm
    Bobby jy maak my kniee lam!!!!!!!ek is 'n groot fan van jou...love jou musiek...als wat jy sing is sooooo waar
  4. Melanie
    2010/04/06 07:46:09 nm
    WOW!!!! Bobby jy laat my hartjie smelt.... Shoe shoe ek is jou grootste fan ooit!!!!!!
  5. monica
    2010/03/29 07:44:06 nm
    Dis ook net sy looks wat maak dat mense van hom weet,want hy sing glad nie so wonderlik nie. Was hy n onaantreklike ou dan sou hy nie 10 cd's verkoop het nie.
  6. Wynand
    2010/03/17 07:24:55 nm
    Lyk baie soos my jonger boet - die twee sal 'n oulike couple uitmaak!
  7. Eileen
    2010/03/17 03:14:54 nm
    Eish!! Hy is baie Ayoba!!
  8. Renette
    2010/03/03 11:01:06 nm
    Baie voorspoed en sukses met jou loopbaan. Jy het 'n pragtige persoonlikheid en ek dink enige ouer se trots. Mag al jou drome en wense waar word. Hoop ons gaan vir lank nog van jou hoor en sien.
  9. Naomi
    2010/03/03 05:04:14 nm
    Dink ek moet my dogter aan jou voorstel!!! Jy is die oulikste outjie ooit!!!
  10. Sharon
    2010/02/24 01:42:28 nm
    Bobby, kan ek jou boek vir my dogter Chantel, ek sal glad nie omgee om jou as 'n skoonseun te he nie. Jy's awesome.
  11. Leoni
    2010/02/22 09:09:01
    O my swakke hart!!
  12. Elma Tiran
    2010/02/12 08:21:11
    Baie oulike man wat sy lewe agter mekaar gekry het...Ek dink sy ouers moet trots wees op hom....
  13. Cina
    2010/02/11 08:45:24
    Jip hy is darm een sexy mannetjie.
  14. Marietjie Marx
    2010/02/10 07:31:26 nm
    Bobby, jy kan bly wees ek's nie so 20jaar jonger nie! Dan was da sports.
  15. Corne
    2010/02/10 02:46:20 nm
    Weet iemand waar bly hy haha
    Hy is sexy hot!!!
  16. marjan
    2010/02/10 12:53:33 nm
    Sjoe dis al wat 'n mens kan se
  17. Carolindie
    2010/02/04 12:19:58 nm
    Jy is ñ pragtige kind, ek is nou nie mal oor die tatoe nie, maar is bly jy wys jy is ñ kind van die Here, moet nooit verander nie.
  18. Anite
    2010/02/02 02:00:59 nm
    Ja nee wragtag, dit kan jy weer sê....EISH x
  19. Adriaan
    2010/01/18 05:03:12 nm
    Hemel hy's hot.
Jou naam: Jou e-posadres:

Kopiereg © 2010 Media24. Alle regte voorbehou. Built by Blueworld Communities