Andries Bekker-affair

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (40)


  1. anoniem
    2010/07/07 02:53:20 nm
    wie dink mense is hulle om agter iemand se rug na die koerant toe te hardloop
    al sien ek ook sulke dinge gebeur sal ek nooit my besigheid maak om in te meng nie
    laat die vrou self uitvind.
    Ongelukkig kry mens deesdae baie inmengerige mense wat moet leer om hul neuse
    uit ander se besigheid te hou! daai "busybody"was seker so verveeld,sy moet vir haarself
    'n stokperdjie kry!
  2. ja wat
    2010/07/01 12:29:05 nm
    Hallo jul mense......................
    Hukom loop 'n man rond???????????????
    Wel ek was nog nooit getroud nie en sal ok nie.........
    As 'n mens nie gelukig is in jou slaap kamer nie sal jy nooit gelukig wees nie, ek het 'n ruk terug 'n tannie op die radio hoor praat sy en ha man was vir 60jaar gelukig getroud en al rede is sy het haar man gelukig gehou wa sy kan,die probleem met die boerevrou as ek dit so kan stel is hul het altyd verskonings en ja 'n man is ma net 'n man en mal oor seks met alle respek dames jul moet bykom.
  3. willem
    2010/06/30 01:41:28 nm
    Ai, en so sit en lees ek al die kommentaar!!Hoekom weet ek nie, wonder of dit die nuuskierige kant van my lewe is!!! Slotsom, kry iets anders om te lees."Garbage in , garbage out" ,en dis ou nuus!
    Mense wil hulle verlekker in ander se leed, watter kant toe ook al.Sterkte met die soeke na die goeie.
  4. Onbekend
    2010/06/15 12:35:13 nm
    Wat gaan met huisgenoot aan????? Julle is besig om net soos die oorsee se gemors tydskrifte te raak. Is julle 'n skinder tydskrif soos heat of is julle 'n familie tydskrif wat wenke, POSITIEWE VERHALE en kos/mode publiseer??? Ek dink julle het geen respek vir Andries Bekker of sy vrou en hulle familie nie. Wie gee julle die reg om sommer so enige iets te plaas wat julle wil?? julle is tog nie Die Burger nie??? Ek voel so jammer vir die arme man en sy familie. Steve Hofmeyer het in Esme se gesig tee gespoeg (Oordat daai tyd het julle sy lewe ook verwoes) ek was gekant daarteen, maar nou dink ek Andries moet ook 'n tee koppie nader...

    Moenie my verkeerd verstaan nie, wat Andries en al die manne doen is baie verkeerd, maar HUISGENOOT MAAK DIT SOVEEL ERGER. Gee die man 'n kans dat hy sy lewe kan uitsorteer. Hou op goedkoop sensasie publiseer. DIT HET NIKS MET ONS LESERS TE DOEN NIE!!!!!!!
  5. Alria
    2010/06/14 03:25:33 nm
    Gewoonlik is daar alreeds krake in die huwelik, as een of albei van die partye rondloop. Ek dink Andries moet die saak met die Here en sy vrou uitsorteer, dit het niks met die res van ons te doen nie. Mense in glashuise gooi nie klippe!!
  6. Evanthia
    2010/06/14 02:11:11 nm
    Both are equally guilty, it takes 2 to tango. Although I must add this woman clearly has no self respect, if she did she would not be messing around with a married man. For Andries famous or not you also clearly have NO self respect or respect for any one else of that matter. People discuss me!!!!!!!
  7. ms
    2010/06/14 02:03:02 nm
    Sandra, ek wil net vir jou se "get a life" - jy is soos baie vrouens, julle weet daarvan, kla gedurig daaroor maar doen niks daaromtrent nie, en dit is hoekom hy nie sal ophou nie, want jy laat dit toe. Los hom en gaan aan met die lewe, is jy so desperaat? Netnou sit jy met siektes...
  8. Anita Visser
    2010/06/14 12:39:18 nm
    Geen skaamte nie, geen kommer dat hulle sal uitgevang word nie, te seker van sy saak.. As jy 'n ernstige verhouding is of getroud is het jy nie rede om skaamteloos te vry met 'n jong meisies nie. Skei dan eers. Ek weet wat dit aan 'n huwelik doen, kom gladnie uit die geheue nie al vergewe jy 7 X70 ons is maar net mense.
  9. FJ
    2010/06/14 10:43:05
    Who cares????
  10. Kobie
    2010/06/13 08:03:32 nm
    Ons wil almal 'n standvastige huwelik he. Die meeste van ons gaan in die huwelik in met die goeie bedoeling om tot die dood ons skei aan ons huweliksmaat getrou te wees. Jy kan nie in 'n huwelik ingaan as jy voor die huwelik rondgeslaap het nie, want in die huwelik sal jy ook rondslaap.

    Die beste ding wat 'n jongeling kan doen, is om sy pad suiwer te hou, om as 'n maagd die huwelik in te gaan.
  11. Bekommerd oof privaatheid
    2010/06/13 03:51:57 nm
    Of jy 'n bekende is of nie jou lewe is joune. Die vrou wat die storie aan Huisgenoot gaan verkoop het is net uit op geld soek as Bekker regtig haar hero was hoekom hom nie voor die jong meisie tromp op loop en aanspreek nie hoekom hom en sy vroutjie en beide se familie, vriende en werks kolegas in die oog van die publiek verneder. Dame by die parkie wat ander sit en afloer gaan sorteer jou lewe uit en gaan op jou kniee en vra verskoning vir wat jy gedoen het. Bekker en Pioni moet hierdie ding self uitsorteer en oplos sonder die publiek. Huisgenoot los die mense uit ek en my gesin en al ons vriende en familie koop nooit weer 'n Huisgenoot nie net omdat ons kinders het en julle net uit is op skinder stories. Beide julle en die afloer vroue moet verksoning vra vir al die ongerief, die jong dame moet na Pioni en Andries gaan en verskoning vra, Andries gaan kerk toe en maak jou saak reg eers voor die Here dan voor jou vrou en dan jou familie, vriende en werks kolegas - die publiek het niks met jou lewe te doen nie. Kan julle verslaggewers, skinderbekke en mense van die publiek nie sien hoeveel gesinne julle met jul inmengery vernietig nie?
  12. Chane
    2010/06/13 11:58:38
    Hoekom gebruik mense altyd die verskoning mens is ok maar net 'n mens, twak man. As jy getroud is of selfs in 'n ernstige verhouding doen mens nie sulke dinge nie. Red 'n nasie asseblief tog.
  13. Daniel
    2010/06/11 06:55:58
    En nou wonder mens hoekom hy so die afgelope tyd sukkel met 'n "seer" rug. Dis omdat hy so laag moet buk om die meisie te soen en te druk en wie weet nog... Slim vang toe sy baas
  14. JayBe
    2010/06/10 02:20:05 nm
    Oor my en jul doen en late sal niemand stress nie, maar n beroemde of ikoon se lewe sal altyd gevolg word omrede hy n voorbeeld vir so baie ander is wat opsien na hom.
  15. ek
    2010/06/10 02:18:29 nm
    Respek, waardes, noem op!! Wanneer jy jou die dag in die eg verbind maak jy 'n belofte. Die wat net trou omdat trou dalk lekker lyk of om te se ek is ook getroud, nee man. Julle laat die huwelik goedkoop lyk, hou op om buite egtelike verhoudings goed te praat. Dit is van om siek te word. Daardie meisie het geweet Bekker is getroud, en as Bekker probleme gehad het, hoekom dit nie by die huis uitsorteer nie. Ek verloor my respek vir mense wat in die kollig is en so goedkoop optree
  16. Lientjie
    2010/06/10 01:39:11 nm
    Ek haat owerspel maar dink hierdie "selebs" word geteiken. Hoekom sou hy so iets in 'n park wou doen. Ek glo dis die meisie.
  17. Peter
    2010/06/10 12:27:14 nm
    Mense se privaatheid moet respekteer word. Die gene wat so aangaan oor Bekker het seker nie `n sosiale lewe van hul eie nie. Ek praat nie sy dade goed nie en hy moet ook onthou hy is `n rolmodel vir baie. Die Stormers, WP asook die Springbokke het jou brood nodig, jy moet jou onmiddelike familie asook jou ondersteuners om verskoning vra. Stormers jou leka ding.
  18. 2c
    2010/06/10 11:52:06
    Next time get a room......wat n cheap affair!
  19. Sandra
    2010/06/10 08:09:41
    Ek leef self saam met 'n man wat nie sy goed kan tuis hou van ander vroue nie, en vra myself elke dag wat ek nog daar doen. Julle wat buite egtelike verhoudings het moet tog net BY KOM IN DIE LEWE. As jy nie gelukkig is met jou huweliks maat nie, skei haar dan eerder voordat jy 'n ander verhouding begin. Julle het geen idee hoe julle dade 'n mens afbreek en verneder nie.
  20. nognie
    2010/06/10 07:33:44
    Baie geluk HUISGENOOT nou kan julle weer rus want nou gaan ons die hele volgende 2jaar net een storie lees. Aan die mense wat hulle so verlekker mag daar so iets oor julle pad kom.
  21. OuJan
    2010/06/10 12:08:17
    Wie gee Huisgenoot die reg om hul neuse in ander se sake te druk? Wie gee die fotograaf die reg om op iemand te spioeneer, net omdat die persoon bekendheid verwerf het? En dit sal nog meer laakbaar wees indien die fotograaf dit in opdrag van Huisgenoort gedoen het. Andries Bekker het nog nooit beweer dat hy 'n voorbeeld en rolmodel vir enigeen wil wees nie - die media en publiek het dit namens hom besluit. Nie net het Huisgenoot se flagrante skending van iemand se privaatheid nou na alle waarskynlikheid 'n huwelik geskeur nie, maar moontlik ook 'n loopbaan verwoes. Dit is mense se eie besluit indien hulle "affairs" wil aangaan en hulle moet die nagevolge daarvan dra, maar dit is nie vir die media om te besluit wat ander mag en nie mag doen nie.
  22. jy weet wie
    2010/06/09 10:32:39 nm
    Lillian.......of is dit nou LillyB.....jou soort hou mos daarvan om getroude mans af te rokkel by hulle vroue....ongeag watse leuens die ou vertel om in jou broek te kom né?? Julle tipe maak lekker speelgoed!!
  23. anoniem
    2010/06/09 04:43:47 nm
    micro venter jy het seker nog nie die seer van 'n buiteegtelike verhouding gehad nie, of het jy. Dis aaklik en glo my jy wil dit nie he nie. Daar is nooit weer vertroue in so 'n verhouding nie.
  24. Oumense
    2010/06/09 04:36:21 nm
    ....... het altyd gesê: Jy het daai bed opgemaak en nou moet jy maar in hom slaap...... KRY VIR JULLE TWEE - JULLE WIL MOS!!!
  25. peet
    2010/06/09 04:24:16 nm
    Almal het maar geraamtes in die kas wat is joune
  26. Diana
    2010/06/09 03:48:33 nm
    En so.... weereens, is dit die meisie wat die slegste hiervan afkom..... Arme ou Bekker'tjie, jy was verlei deur 'n vrou wat Delilah sal laat skaam kry..... al wat ek hoor is bla-bla-bla.....

    Hy is in 'n posisie waar soveel kinders, veral seuns na hom opkyk..... Watter tipe rolmodel is hy nou? Is dit die 'helde' wat my seun moet navolg? Hy moes gedink het....
  27. Micro Venter
    2010/06/09 03:36:59 nm
    Hoekom los almal nie net die mense uit wat `n buite eglike verhouding het nie. dit het mos apsoliet niks met enige iemd uit te waai nie. Ek glo hy het meer van sy eie probleeme as om nou ook oor ander mense om te gee. (Dit is nou nie net oor bekker nie dit is in die algemeen)
  28. amanda
    2010/06/09 02:04:10 nm
    Ek dink regtig albei van hulle moet sleg voel, want hulle het geweet Andries is getroud!! Ongelukkig kom dit saam met die package as jy bekend is en sulke goed gebeur met jou moet jy dit kan face....
    En hy hoop maar sy vrou vergewe hom, Ha youve done it once you will always do it twice.
  29. Annelize
    2010/06/09 01:54:32 nm
    Dis nie net haar skuld of net sy skuld nie dis hul altwee seskuld. Hulle moes van beter geweet het. As almal se sy is 'n feeks wat maak dit hom? 'n prins. Nee wat nie die naastenby nie. Ek kry sy vrou jammer..
  30. Sandra
    2010/06/09 01:48:34 nm
    Beteken die beloftes wat mense aan mekaar maak voor die kansel dan absoluut niks nie!!! Altwee partye is ewe verkeerd. Andries miskien net 'n bietjie erger, want toe ek my seun vertel van dit wat gebeur het was hy vreeslik teleurgesteld. Hy was een van Andries se grootste aanhangers. En bo dit alles kry ek sy naiewe vroutjie vreeslik jammer, want die wet is as hy/sy dit eers een maal gedoen het, wie of wat gaan hulle dan 'n tweede keer keer. Wat word tog van ons waardes.....
  31. Lillian
    2010/06/09 01:44:55 nm
    Dont' judge a man/woman if you have not walked in his/her shoes.
  32. Bullh
    2010/06/09 01:31:35 nm
    Ai! Kan hulle nie mense se privaatheid respekteer nie? Dis privaat tussen hom en sy vrou, al is hy bekend is hy ook maar net n mens!!!!!
  33. Stella
    2010/06/09 01:24:24 nm
    Sou hy so erg jammer gewees het as hy nie uitgevang was nie. As hy nie uitgevang was nie sou die affair nog aan gegaan het. Lafaard. Vrouens het nie meer respek vir huwelike nie. Die rolle het omgedraai. Die vrouens is deesdae die jagters. As Andries eerder meer saam haar wou wees as Pioni sou hy van Pioni geskei het. Wat het die Alet nou gedink...
  34. bull
    2010/06/09 12:50:49 nm
    Wie gee om of Andries Bekker vry? REGTIG!
  35. Sonja
    2010/06/09 12:12:16 nm
    N skelm word ALTYD op een of ander manier uit gevang!!! LEKKER!!!!!!!!!!!! Eks bly die vrou het Huisgenoot gebel! Nou weet sy arme vrou darem wat gebeur agter haar rug!!!
  36. Santie
    2010/06/09 12:07:37 nm
    Elsabe, jy is bietjie naief. Eintlik vreeslik naief. Dink jy hy het nie GEWEET dis verkeerd nie? Hy sou nie opgehou het daarmee as 'n wildvreemde persoon hom mooi gewaarsku het nie!
    Ek dink dit is baie goed dat dit so uitgekom het - ek glo die flerrietjie is lekker op haar plek gesit. Sy is ook in 'n vaste verhouding, het ek gelees.
    Baie jammer vir sy vrou, want haar hart is seker gebreek.
  37. Christel
    2010/06/09 11:34:52
    ek stem saam met Elsabe tot op 'n punt ... Ja, dit sou miskien beter gewees het om hulle altwee te gaan konfronteer .. maar om na die meisie as 'n feeks te verwys is en hom vriendelik te gaan waarsku? Is dit dan net die "feeks" wat verkeerd optree? Andries is en was net so skuldig soos sy .. .. hy is die een wat getroud is en ook bekend is. Hy het mos geweet dat dit wat hy doen verkeerd is en ook dat, as hy uitgevang word dit wyd en syd verkondig sal word. Die enigste persoon wie ek jammer kry in hierdie geval is Andries se vrou. Sy verdien definitief nie hierdie vernedering nie en ek wens haar alle sterkte toe met enige besluite wat sy moet neem.
  38. Fran
    2010/06/09 11:23:03
    Ag weet jy, baie mense is kwaad omdat Huisgenoot dit geplaas het, maar wragtag, as jy dom is moet jy bloei. So in die openbaar waar almal hulle kan sien?! Laat dit vir hom en sommer almal wat nog so dom wil wees, 'n les wees!
  39. elsabe
    2010/06/09 11:10:52
    Ek wonder of dit nou lekker was vir die nuusdraer om Huisgenoot toe te hardloop met die storie.
    Meneer/Mev hoe sal jy voel as jou vuil wasgoed so in die openbaar uitgehaal word??
    Ek praat dit nie goed wat hy dit gedoen het nie verstaan my mooi, maar hoekom nie maar hom vriendelik gaan waarsku of die feeks haar fortuin gaan vertel nie? Dan kon hy mos sy vrou self daarvan vertel het of opgehou het daarmee. Hoe gaan hy nou ons land verteenwoordig daar in die verte as dinge by sy huis nie reg is nie en hoe moet sy arme vroutjie nou voel dat die hele wereld weet? Party mense dink nie verder as hulle neuse nie!!
  40. Elmarie
    2010/06/09 10:56:21
    Geen skaamte nie. Is nie eers bekommerd dat hy gesien gaan word nie!