Amor Vittone

Deur Huisgenoot
E-pos
Print

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (26)


  1. Pieter
    2011/01/24 10:32:21
    AMOR LOS DIE SIMPLE OU hy is n voorbeeld vir ALL DIE KINDERS WAT RUGBY SPEEL wat maak hy. almal maak voute maar staan nie in die kol lig vir almal om te sien wat hulle maak nie.
  2. Hester
    2011/01/10 04:37:39 nm
    Amor jy het belowe deur duk en din waars dit nou ,nou moet jou kinders swaar kry want jy kan nie jou belofte na kom nie.Elke mens maak n fout niemend is volmaak nie.het jy nog nooit n fout gemaak nie vrae jou self dit.Ek het van jou gehou SORRY?Joost jy bly my FAN hou net jou kop hoog hulle gaan nog baie praat rak bekomert as hulle op hou praat .ja ons ken die julle storie .
  3. MARIE
    2010/11/27 12:04:09 nm
    Amore al wat ek vir jou wil se is - Laat jou weg aan die Here oor.Hy sal voorsien' en onthou 'EVEN THIS WILL PASS'
    Aan die ander mense wat so kritiseer - Oppas! Oppas! moet nooit te seker van jou eie 'EILANDJIE'
    WEES NIE.
  4. Maryna
    2010/09/06 01:51:42 nm
    Amor, julle is nou kwaad vir al die vernedering. Vergewe en bou saam aan elkeen se swak eienskappe en maak van dit 'n oorwinning in julle huwelik. Tyd stap aan en staan nie stil nie. En eendag as julle oud is sal julle lag oor dit wat van julle net beter mense in die lewe gemaak het. Ons is almal in 'n leerskool elke minuut van die dag en dit is wat jy wil bereik en maak van die les. Julle is altwee ons Hemelse Vader se skeppings en die twee pragtige kinders (liefdes bondeltjies) het Hy vir julle gegee omdat Hy weet net julle kan hulle Mamma en Pappa wees. Staan op lig julle koppe op vertroue op die Here en julle sal hierdie lewensberg oorkom.
  5. Lourette
    2010/08/23 03:29:52 nm
    Baie sterkte Amor, mens kan vergewe maar nooit vergeet nie.! Sterkte hoop jul kan weer bymekaar uitkom, jul pas so goed saam en ja die kinders kry die swaarste ek weet ek is ok daardeur! Glo, hoop en vertrou en vergewe!
  6. Charlotte Swart
    2010/07/24 12:39:04 nm
    Amore, as jy gaan luister na wat al hierdie mense se en skryf gaan jy so besig wees dat jy nie eers gaan tyd he om by jou voor deur uit te loer nie.Vergeet van almal en als en volg jou eie kop.Dis hoekom die liewe Heretjie vir jou een gegee het.Hou aan met wat jy doen.Jy doen dit goed...
  7. Elize
    2010/07/14 11:14:14
    Ek sal Amore maar ook nie kan vertrou nie. Wat het sy dan gedoen terwyl Joost 'n GETROUDE MAN was. So Amore kom by die lewe gaan nie oor jou nie. Vergewe die man en gaan aan met julle huwelik doen berading enigiets as om net om op te gee.
  8. Anoniem.Rustenburg
    2010/07/05 12:16:15 nm
    Amore, baie sterkte met jou toekoms planne, jy bly n ster & voorbeeldige Ma.
  9. LB
    2010/06/10 07:22:24
    Ai, dis tog so jammer dat mense hulle lewens so wil blootlê aan almal, jou privaat lewe, wie jy ookal is, bekend of onbekend, het niks met iemand anders uit te waai nie, dis 'n saak tussen jou, jou gade en jou Verlosser. Genade tog, Steve Hofmeyer maak meer moeilikheid as Joost, maar jy hoor minder van hom, en hoekom? As dit op die lappe kom, erken hy dit en dit waai oor, andersins hou hy sy mond, en as hy sy lewe uit die kollig kan hou, kan julle ook, en dis hoe dit hoort. Dis maar net 'n wenk, want ek verlustig my nie in ander se probleme nie, maar soos die Bybel dit stel, verlustig mense hulle in skinderpraatjies, en dit walg my. So Joost en Amor, julle hoef nie aan enigiemand te verduidelik of iets te sê nie, as jy 'n oor nodig het, gaan sien 'n sielkundige of berader, maar hou die publiek daaruit, want dit kan 'n sneeubal word wat net groter word want mense verlustig hulle in ander se hartseer, eintlik ook maar net omdat hulle met hul eie lewens verveeld is.
  10. Sally
    2010/06/09 10:07:47 nm
    Ek kan net se dat die Vader ons 77 x 7 keer vergewe vir ons sondes nou hoekom kan die mense hier op aarde dit dan ook nie regkry nie? Wie is ons dan is ons beter as GOD ek dink nie so nie. Vergewe mekaar dis mos nie so erg nie.
  11. Sarie
    2010/06/09 04:40:27 nm
    Dis werklik 'n groot jammerte dat dié dinge so "publiek" gemaak word. Ek onthou nog hoe sprankelend Amor was toe ek haar 'n klompe jare gelede in 'n optrede by Carnival City gesien het. (Dit was nog voor Joost en sy, na my kennis 'n verhouding gehad het.) Sy is nog steeds 'n mooi vrou, maar sy lyk vir my baie moeg. STERKTE Amor. Die besluit wat jy moet neem is moeilik, want dit raak baie mense se lewens...
  12. Marindi
    2010/06/09 11:45:27
    Amor .....JY IS PRAGTIG! Baie sterkte , vind vrede in Jesus!
  13. spyker
    2010/06/09 11:29:45
    wat se klomp nonsens praat julle.dis alles haar skult!dis tog diudelik.sy is n koek,met n ou ma wat seker saans saam met haar bed toe gaan.los die ou ding joos,daar is so baie van hulle.spyker aan!
  14. spokie
    2010/06/08 11:52:16
    Ag Amore hou net op smartvraat speel. As jou ouers ook minder inmeng sal dit ook met jou beter gaan. Ek soek ook nie n ou skoonma wat heeltyd in my nek blaas nie. Joost seker ok nie. Joost stuur hulle in hulle moer en gaan aan met jou lewe. Skoonma gaan altyd inmeng met haar spagettiasem.
  15. sandra
    2010/06/06 10:10:32 nm
    hi...kan Amor ophou om so te kere te gaan oor Joost.los hom uit,jy raak nou afgesaag.hy het n fout gemaak.en so kon dit jy ook gewees het.Joort jy is ook n mens met foute,dis ook jou kinders,laat sy vir haar n italianer gaan soek op die sokker veld.en jy kan ook weer geluk vind,jy is in elk geval n baie aantreklike man.englo en vertrou op die Here,jy kan JOOST.
  16. suzie
    2010/06/03 08:06:48
    Amor en Joost was vir my die ideale paartjie, ek is mal oor altwee, en dit was vir my 'n groot skok wat gebeur het met die onthulling v.d. video ens. Ek is so teleurgesteld dat dinge lyk my nie vir hulle uitwerk nie, maar wat my die meeste pla is hoekom moet bekende mense altyd na tydskrifte en koerante hardloop as hulle mekaar wil los, kan julle dit nie maar in privaatheid doen en mekaar privaatheid gun nie. Hoekom nou na al die tyd weet Amor nie of sy Joost meer kan vertrou nie? Ag nee man, as julle mekaar wil los doen dit, maar moenie nou klippe gooi, hou dit privaat.
  17. yvonne brits
    2010/06/03 07:57:35
    Amor jy was nog altyd 'n strek mens ek het bly glo dat julle jul huwelik sal red, maar ek saan 100% agter jou doen wat jou gelukkig daan maak God seen jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  18. Amanda
    2010/06/02 03:21:56 nm
    Ek wil maar net vra - was daar nie destyds stories oor Amor toe Joost nog met Marlene getroud was nie? Ek verbeel my dat daar kommentaar was van "ons is net vriende, daar is niks tussen ons nie"
    Daar is 'n spreekwoord wat lui "Wat jy MET my doen kan jy AAN my doen"
    Sela
  19. CARLIEN
    2010/06/02 03:09:25 nm
    AMOR, JYT NIE N MAN NODIG OM JOU GELUKKIG TE MAAK NIE. GELUK BEGIN BY JOUSELF. BEDERF JOUSELF EN WEES INGESTEL OP JOU EN JOU KINDERS SE BEHOEFTES. VERGEET VAN DIE WERELD DAAR BUITE WAT TOG SO BEHEP MET ALMAL SE DOEN EN LATE IS. DOEN WAT VIR JOU GOED IS EN REG VOEL. STERKTE MET JOU TOEKOMS. MY HART GAAN UIT NA JOU EN JOU KINDERS TOE. DIE SON SAL WEER VIR JOU SKYN PRAGTIGE MENS.
  20. Alta
    2010/06/02 02:50:53 nm
    Amor, ek dink jou sal jou lei. Die Bybel se vergewe wie is ons om te dink ons sal nooit 'n fout maak nie.
  21. driekie
    2010/06/01 02:22:11 nm
    sy moes hom lankal gelos het dis nou een blou bul wat se horing to groot geraak het vir sy kop! hou jou kop omhoog Amore jy verdien beter!
  22. fagalein
    2010/06/01 10:44:18
    Amor jy is en bly 'n STUNING mens, eke het jou in De Aar gesien en sal altyd in jou GLO. kyk op en HY sal jou help en raad gee.
  23. Mariaan
    2010/05/28 04:04:06 nm
    Amor moet doen soos sy il en hoe sy besluit,mense hou op oordeel,amor is n baie mooi vrou en verdien om gelukkig te wees,so los haar nou in vrede laat sy haar hart uit sorteer en kan besluit waat die toekoms haar heen neem,jy is n mooi opregte en pragtige mens en verdien geluk !!! Ons as aanhangers en pers maak dinge net erger en ongelukkiger vir haar,sy is ook net n mens wat kan seerkry en huil !!! sterkte pop!!!
  24. Lizelle
    2010/05/28 02:58:12 nm
    Mag God die pad vir jou open en jou die regte tekens gee wat om te doen. Met die hartseer wat jy het sal ek saam jou bid dat daardie pyn beter kan word.

    En vir Joost wil ek net se Another MAN'S WIFE CAN BEOME ANOTHER MAN'S TREASURE!!!!!
  25. Sophia Rheeder
    2010/05/28 01:39:39 nm
    Amor, jy en jy alleen kan 'n besluit neem oor jou huwelik, jul is beide Christene vra vir God om jou te help en die helderheid van verstand te gee, ek is nie 'n voorstaander om te sê doen dit ter wille van jul pragtige kinders nie, doen wat jou hart sê, moet nie vir Joost kwaad bly jy het nodig om ten volle te vergewe, dan alleen sal jy die dag van more sien, ek glo dit wat gebeur het is nie lekker nie, mense sal almal kommentaar gee, weereens lê die keuse by jou en jou alleen, deur genade en vergifnis kan jy volkome weer gelukkig wees en liefhê. Beide jul is pragtige mense, ek dink net nie Joost moet altyd herinner word aan wat hy verkeerd gedoen het nie, hy het vergifnis gevra en elke keer word hy daaraan herinner (nie jy nie) maar die publiek. Ons woon almal in huise van glas. Laat die een wat sonder sonde is die eerste klip optel en gooi. Mense kom ons bid vir hierdie kinders van God sodat Hy alleen hul met die wysheid kan toerus. Sterkte vorentoe, jy kan dit doen.
  26. Nunzia Willemse
    2010/05/28 12:35:11 nm
    My hart gaan uit na Amor. Vir my was sy nog net die toonbeeld van 'n ware vrou en moeder.
    Sy is vir my 'n rol model, 'n mens wat reg uit haar hart leef. Ek kan nie glo dat Joost dit ooit aan so 'n model mooi vrou kon doen nie en dit met so 'n loslyf slet! Amor is edel en sy hou haar kop hoog. Sy sal altyd 'n gunsteling by my bly en ek ondersteun en respekteer haar besluit rondom haar huwelik asook haar privaatheid. Ek dra haar altyd op in my gebede. In my oe is sy 'n baie baie sterk mens en sy sal altyd pragtig bly!. Moet nooit dat al die negatiewe dinge rondom jou jou gees ooit blus nie. Amor is die vrou met die mooiste en netjieste voete wat ek nog ooit gesien het.