Antieksjiek troue vir Ricus en Liza

trou


Vir die verhoog skrik hy nie, al moet hy die konsertina of kitaar voor duisende mense looi, hetsy by Huisgenoot-Skouspel of in Bok van Blerk se orkes.

Maar vandag lyk die musikant en sanger Ricus Nel (33) heel senuagtig hier waar hy voor sowat 150 gaste ewige trou aan sy bruid gaan beloof.

Gelukkig is Bok aan sy sy; hy is die strooijonker op sy vriend se groot dag.

Lees meer in die 7 Februarie-uitgawe.