Deel jou verhaal

  • 1017412_423893887714259_173664876_n-1393851636

    Oorkom my hoogtevrees!!

    Ons was op 'n leierskap naweek vir ons kerk se jong mense en hierdie was een van die groep aktiwiteite waaraan ons kon deelneem. Ek het eers semier besluit dat ek dit nie sal doen nie en het toe op die nippertjie besluit om te gaan toe almal klaar...

    Lees meer

  • DSCF1855-1393262268

    Samesmelting met ons Skepping

    Eerste vakansie in my hele lewe en dit was saam met my man na 34 jaar getroude lewe.. Dit was die wonderlik om net jouself te verloor en een te wees met die natuur.

    Lees meer

  • 100_0181-1393257329

    lyf pas nie in fotos

    my lyf te groot, ek kry te skaam om vollengte fotos te neem, wil graag gewig verloor voor Januarie 2015, gaan op die bok bootvaart saam met gesin.

    Lees meer

  • 023-1393256865

    te groot en rond lyf pas nie in foto nie

    ek is groot en rond en oorgewig, my lyf pas nie in fotos nie, kry skaam vir my lyf, ons gaan op die Bokboot na Walvisbaai volgende jaar en ek wil graag in 'n swembroek pas voor dan, dit hoef nie 'n bikini te wees nie, ek net moeg om altyd in...

    Lees meer

  • SAM_0898-1393320344

    Vet!

    Vandat ek drie jaar terug gediagnoseer is met Hypothyroidism, is dit permanent NAG vir my. (en dit is nie net in my eie skaduwee nie!)

    Lees meer

  • pixiz_52d8e7be60c4a-1392640716

    Familie

    Gelukkige oomblike saam met my wonderlike familie

    Lees meer

  • FEB-2014-Opera-004-1392641590

    Rond & Gesond

    Tans is ek rond en gesond, maar wil graag "lean & mean" wees! Vandat ek my man ontmoet het, het die kilo's geklim... gee hom nie die skuld nie, maar wens ek was weer soos ek was toe ek hom ontmoet het!

    Lees meer

  • IMG_8714-1392642418

    Binnekort herken julle my nie!

    Ek is die dik sussie, die walvissie maar word tog ook geken as die een met die groot hart! Ek weet nie of hulle bedoel die buitedop is so groot dan moet die hart ook groot wees nie! Maar nou ja, happy is ek beslis nie nou met my lyf nie daarom het...

    Lees meer

  • new-fb-photo-1392643983

    Moeg vir “Kop-‘n-Skouer” foto’s

    Die afgelope 10 jaar of so neem ek niks anders as kop-en-skouer foto's nie. Te skaam om vollengte foto's te laat neem. Genade, as ek op 'n skaal klim wonder ek eers of hy skielik RSG of Radio Pretoria opvang... 104.3 of soiets.. Ek wil bitter...

    Lees meer

  • CameraZOOM-20140208134714330-1392703240

    ek en my kleinseun

    ek het `n vals been en wil graag maer word en saam my kleinseun speel en my lewe geniet

    Lees meer