SA se goue seun is AMPTELIK van die mark af

Suid-Afrika se goue seun Wayde van Niekerk glimlag nou van oor tot oor!

Lord knows. 🙋

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Ons Olimpiese 100 m-kampioen het Donderdagaand in ’n oulike videoboodskap op Instagram sy goeie nuus gedeel.

Sy liefie Chesney Campbell het hom behoorlik laat rondtrippel van vreugde toe sy beloof het om sy vrou te word.

Hy het Donderdagaand die blye nuus met sy volgelinge op Instagram gedeel en hy is dadelik oorval met gelukwensinge.

Chesney se ring maak ook sy sosialemedia-debuut in die speelse video!

A video posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Die paartjie het in Augustus drie jaar as ’n paartjie gevier.

@Neshney 3 years with this precious soul and pure heart.

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Die tweetjies koer gereeld op Instagram waarin Wayde gereeld aan haar vertel hoe pragtig sy is!

Really being spoiled standing besides you lately… @chesney_campbell Pure beauty. @tailormesa for keeping me on point 👔

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Let the LOVE of the Lord guide us all. Merry Christmas From @Waydedreamer & @chesney_campbell

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

December to remember 👀 Liverpool 🔴

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

♡♡♡

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

@Neshney

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Wayde, jy en Chesney is ’n pragpaartjie!