'Op my eish!': Eers wil Jonelle nie flirt nie, toe kom dáárdie soen wat almal laat regop sit
Sy het vantevore aan Huisgenoot vertel sy is hopeloos te skaam om te flirt. Wat nog te sê die eerste aanleiding tot ’n soen gee. Maar in dié week se aflewering van Op my eish! het Jonelle gesorg vir sekerlik een van die stomendste soentonele nóg in die huidige seisoen.
Bulls-breker se vrou: 'n Glyjakkals steel my foto’s – en knoop seksgeselsies daarmee aan
Die smaakpalet van ’n sjef – en dit op 9 maande! TV-sjef Yolani Abrahams wys haar klein Aadam
KYK: Snotkop verras 11-jarige ná haar skielike kankerdiagnose
KYK: Mel in Hollywood? Nee, dis die ‘Housewives op steroids’ – en sy’s deel daarvan!
Huisgenoot Mej. Tiener: Hier is ons top-30!
Huisgenoot Boekklub: Diaan Lawrenson in gesprek met Azille Coetzee
Kom ontdek Huisgenoot Junior: Leer en Speel!
Die Babbelbende: Hoe werk dit?
HG Ware Lewensdramas: Die Podcast – Episode 1: Die moord op Marike de Klerk
Suidooster se stylvolle Zoe: My stil inspirasie – en ek droom van my eie fiksheidsmodereeks
Só maak jy oulike origami-servette vir Paasfees
Die huis, die troue, die beker, die baba: Eben en Anlia se jaar van liefde en seën
Skrikkerig oor die sekuriteit van jou aanlyn beursie? Hou só jou bank-app veilig
Vermiste skipper se familie: Die ongelooflike pyn van nie weet wat van ’n geliefde geword het nie
Van Disney tot Dune: Dís hoekom die toekoms aan Hollywood se superster Zendaya behoort
Knyp geldsake? Hier's 4 sakpas resepte vir Paastyd
Ontwerpersklere en vyfsterhotelle! Dié bedorwe brakkie rits die wêreld vol
Matrikulant ‘dankbaar’ ná hart op hokkieveld gaan staan: ‘Die noodhulpspan het my lewe gered’
Jongste uitgawe
4 April 2024
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees