Wen boeke en geskenkpakke van Elmari en Gretha

E-pos
Print

Vyf lesers kan Elmari Craig se boek, die A tot Z van Seks wen wat in samerking met die Bybelkenner Hennie Stander geskryf is.

Om die boek te wen, SMS ELMARI, jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922.

Vyftien lesers kan DVD-geskenkpakke van Gretha Wiid wen en nog 18 kan boeke losslaan.

Vyf mense kan die Huweliksreeks wen wat bestaan uit die DVD’s: Eva se lyf, Adam se hart, Hóór jou man se hart, Seks wat vernitig, Seks in die huwelik, asook Emosionele behoeftes in die huwelik.

Om die huweliksreeks te wen, SMS HUWELIK, , jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922.

Vyf mense kan ook die kinders-en-ouerskapreeks vir 0-9 jarige kinders losslaan. Dit bestaan uit die DVD’s, Positiewe ouerskap, Kinderdissipline en Kinderseksualiteit. Om in aanmerking te kom vir die reeks, SMS KIND,  jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922.

Vyf ouers met tieners kan Gretha se reeks vir ouers met kinders van 9 jaar en ouer wen. Dit sluit in: Tienerseksualiteit, MXit en jou kind, Tienerdissipline asook Wanneer tienerpartytjies handuitruk. SMS TIENER jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922 om dit te wen.

Maar daar is nog pryse op die spel.

Om een van vyf boeke Seks slim vir ouers van tieners te wen, SMS BOEK TIENER jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922.

Om een van vyf boeke Seks slim vir ouers van kinders (0-9jaar) te wen, SMS BOEK KIND, jou naam en adres voor  31 Maart om 17:00 na 34922.

Om een van vyf boeke Lyf slim vir meisies (10 jaar en ouer) te wen, SMS BOEK MEISIE, jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922.

Om een van drie boeke Lyf slim vir seuns (10 jaar en ouer) te wen, SMS BOEK SEUN, jou naam en adres voor 31 Maart om 17:00 na 34922



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (5)


  1. Christine Breed
    2010/10/11 02:19:21 nm
    Gretha baie dankie vir die hulp! Jammer daar is nie meer om te leer nie!!
  2. Nelie
    2010/05/10 08:18:47 nm
    Daar is `n groot verskil in wat Gretha se lis is en wat God wil he
  3. Ella
    2010/04/03 01:09:37 nm
    Jammer. Nou eers kompitisie gesien
  4. Megan
    2010/03/26 08:00:09
    Bianca, jy is amper so mal soos Gretha. Pasop, mens word geken aan die wat jy bewonder.
  5. Bianca
    2010/03/25 01:57:49 nm
    Ek dink Gretha Wiid is awesome! Jy het my so baie gehelp met my verhouding! God het 'n passie jou wakker gemaak Gretha! Bly soos jy is ek LOVE joU!!!!!!!