31 Desember 2009

E-pos
Print

Ons het eksklusiewe foto's van Heino Schmitt, oftewel Altus van 7de Laan, se troue met BeauAnn Jordaan.

Lees ook meer oor Darren Scott en sy Kate se Marokkaanse fees vir hul troue, terwyl Huisgenoot ook berig oor Bold se Hunter wat vir die derde keer man vat.

Verder deel lesers hul herinneringe van die 1995-rugby wereldbeker met ons.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)