28 Januarie 2010

E-pos
Print

Cindy Nell-Roberts gesels met ons, terwyl Rob Louw ook sy goeie nuus met ons deel.

Verder maak Huisgenoot ook 'n draai by Mathys Roets.

En Bobby van Jaarsveld-aanhangers sal bly wees om te hoor dat hierdie sexy sanger op ons plakkaat verskyn.

Gaan koop vandag nog die jongste Huisgenoot.

Terloops, as jy vir ons 'n nuuswenk het, stuur dit aan nuus@huisgenoot.com.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (13)


  1. rita mostert
    2010/11/06 08:46:55 nm
    ek sal graag die metabolisme B dieet wil probeer as dit veilig is
  2. Lienkie
    2010/09/11 10:17:38 nm
    Is dringend opsoek na die metaboliese dieet. Stuur asb na Lienkie11@ovi.com. Baie dankie.
  3. lizette hugo
    2010/09/05 10:02:17 nm
    ek soek die metabolisme dieet van 28 Januarie 2010 ASSEBLIEF
  4. TILLA JOOSTE
    2010/08/18 04:49:30 nm
    Ek mis nie een week huisgenoot nie, maar ek het nie die elke tweede 2de dag dieet gehou nie en sal dit graag wil hê, kan julle my help. Ek het die metabolisme dieet gehou. Asseblief ek sal dit baiiie waardeer.
  5. Vanessa
    2010/08/14 10:08:06 nm
    Stuur ook asseblief aan my die Metabolisme B Dieet ? Baie dankie.
  6. Cornelia Roberts
    2010/08/12 11:18:24
    Kan julle asseblief vir my 'n afskrif van die 3 artikels wat verskyn het oor die Metabolisme B dieet stuur,

  7. cathy lubbe
    2010/08/07 08:00:35 nm
    Ek is op soek na die metabolisme dieet wat in Huisgenoot verskyn het in Januarie. Kan julle dit vir my asb. aanstuur. Dankie
  8. Ria
    2010/08/06 01:49:05 nm
    Ek verneem graag van u hoe ek hierdie Metabolisme B dieet kan bekom. Baie dankie.
  9. johan van Rooyen
    2010/08/01 08:06:57 nm
    Ek is asb op soek na die metabolisme dieet wat in 28 Januarie 2010 se Huisgenoot was. Kan julle dit asb vir my aanstuur.
    baie dankie
    Huisgenoot bly tops!!!
  10. Lorraine Maas
    2010/07/25 02:24:59 nm
    Ek is nie 'n gereelde leser van Huisgenoot nie, ongelukkig nie. Ek het intussen gehoor van julle goeie metabolisme dieet en sal dit baie graag wil probeer. Hoe moet ek te werk gaan om die dieet te bekom. Kan ek al die vorige Huisgenote waarin die dieet verskyn het van julle koop en sal julle dit vir my aanstuur? Ek hoor graag van julle
  11. Patti Zandberg
    2010/07/19 12:53:54 nm
    Ek is asb op soek na die metabolisme dieet wat in 28 Januarie 2010 se Huisgenoot was. Kan julle dit asb vir my aanstuur, het my Huisgenoot uigeleen en nooit weer terug gekry nie. Sal dit baie waardeer, baie dankie.
  12. Patti Zandberg
    2010/07/19 12:53:54 nm
    Ek is asb op soek na die metabolisme dieet wat in 28 Januarie 2010 se Huisgenoot was. Kan julle dit asb vir my aanstuur, het my Huisgenoot uigeleen en nooit weer terug gekry nie. Sal dit baie waardeer, baie dankie.
  13. ULANDIE STEYN
    2010/07/10 11:17:32
    Hi Julle ek mis nie een week die Huisgenoot nie, dis amper net so nodig soos n bybel in jou huis.
    Ek is opsoek na die metabolisme dieet. Kan julle dalk help? Sal dit baie waardeer