In die jongste Huisgenoot
- Bobby van Jaarsveld vertel vir ons hoe hy een van sy grootste vrese oorkom het.
- 'n Ma is gebroke nadat haar begaafde tienerdogter vort it met ’n 41-jarige man.
- Die onthulling van Pedrie Wanneburg se dwelmmisbruik het die land opnuut laat regop sit.
- 'n Vrou hoor alles wat 'n dokter bespreek terwyl sy onder narkose is tydens 'n operasie.