Valiant Swart - 20 jaar later

E-pos
Print

Sy aanhangers ken hom as Valiant, die pelle noem hom Pierre.

Hy is eintlik ’n rocker, maar in sy 20 jaar in die bedryf was hy ook al akteur en hy het selfs boeremusiek begin maak.

So tussen optredes deur het ons per e-pos met Valiant gesels.

Sien die e-posse in die lente-uitgawe van Tempo



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (0)