KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
Met Huisgenoot se jaarlikse Tempo-toekennings word die toppresteerders in ons Afrikaanse musiekbedryf vir hul talent en harde werk bekroon.
WEN GROOT PRYSE
- Een gelukkige wenner gaan ’n verstommende R50 000 kontant in die sak steek.
- 10 lesers gaan elk ’n dubbelkaartjie na die aand se vertoning wen. Wenners verantwoordelik vir hul eie vervoer en verblyf.
- Drie Olympus Mju 500WP-kameras van R2 399 is ook op die spel.
Stem aanlyn
As jy aanlyn wil stem KLIEK HIER nou.
Stem per SMS
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113. As jy byvoorbeeld vir Theuns Jordaan as die gewildste manlike kunstenaar wil stem, SMS jy T14 E en jou naam en van. Onthou die spasie tussen die kategorie en die letter! Jy kan soveel keer stem as wat jy wil, maar jy mag met elke SMS net ’n stem in een kategorie uitbring. Moet daarom nie met een SMS vir al jou gunstelinge stem nie, want dit sal jou stem diskwalifiseer. Die stemlyn sluit Dinsdag 13 Julie om 12:00. Elke SMS kos R1.
ALTERNATIEWE MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR SAAM MET MK (KATEGORIE T1)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T1 A Die Heuwels Fantasties – Sonrotse
T1 B Ef-el – Sing My Net aan die Slaap
T1 C Jack Parow – Cooler as Ekke
T1 D Jan Blohm – 7 Jaar
T1 E Van Coke Kartel – Voor Ons Stof Word
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
DVD VAN DIE JAAR (KATEGORIE T2)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T2 A Broers – 10 000 Myl
T2 B Carike Keuzenkamp – Carike en Ghoempie Kuier Saam met Ghoeghoe in Kinderland 6
T2 C Juanita du Plessis – 10 Jaar Platinumtreffers
T2 D Nedine Blom – Supercool vir Jesus
T2 E Retief Burger – Luidkeels Oorgegee
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR MET KYKNET (KATEGORIE T3)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T3 A Bok van Blerk – Tyd om te Trek
T3 B Heinz Winckler–Ek KanWeer in Liefde Glo
T3 C Lianie May – Toe Stop My Hart
T3 D Robbie Wessels – Player 23
T3 E Wicus van der Merwe – Spietkop
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
GOSPEL (KATEGORIE T4)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T4 A Imagine – Ek Soek na Meer
T4 B Louis Brittz en Jaco Marais – Daniël 2009: Ons Koning Kom!
T4 C Straatkind – Ontkiem
T4 D Retief Burger – Luidkeels Oorgegee
T4 E Romanz – Ek Sal Getuig
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
HUMOR/KOMEDIE (KATEGORIE T5)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T5 A Daniel Hoffmann – Nat agter die Ore
T5 B Robbie Wessels – Afrika Sonsak
T5 C Sorina – Hoezit My Tjomma
T5 D Thys die Bosveldklong – Kom Lag‘n Slag
(Geen ander album was geskik vir ’n vyfde benoeming in dié kategorie nie.)
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
KINDERMUSIEK (KATEGORIE T6)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T6 A 4 Jacks and a Jill – Tonie en Sy Maats
T6 B CarikeKeuzenkamp–CarikeenGhoempie
Kuier Saammet Ghoeghoe in Kinderland 6
T6 C Jan de Wet en die Loflaaities – Jesus Is die Beste
T6 D Nedine Blom – Supercool vir Jesus
T6 E Willie & die Wenspan – Woema vir Jesus
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
KONTEMPORER (KATEGORIE T7)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T7 A Bok van Blerk – Afrikanerhart
T7 B Laurika Rauch – Tweeduisend-en-tien!
T7 C Nianell – Sand & Water
T7 D Romanz – Bly Getrou
T7 E Rudi en Corlea – Drome
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
KOPSKUIFALBUM (KATEGORIE T8)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
Hierdie kategorie is vir albums wat allesbehalwe konvensioneel is, maar nie so anders dat die note en woorde nie vir jou sin maak nie.
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T8 A Andries Bezuidenhout – Bleek Berus
T8 B Bittervrug – Daars Wolke Buite
T8 C Jack Parow – Jack Parow
T8 D Radio Kalahari Orkes – Heuningland
T8 E Willim Welsyn – Maanplaas
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
POP (KATEGORIE T9)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T9 A Andriëtte – Dink aan My
T9 B Bobby van Jaarsveld – Net vir Jou
T9 C Heinz Winckler – Ek KanWeer in Liefde Glo
T9 D Lianie May – Boeremeisie
T9 E Nicholis Louw – Energie
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
ROCK (KATEGORIE T10)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T10 A Andries Botha – Welkom in die Wêreld
T10 B Jan Blohm – 7 Jaar
T10 C Van Coke Kartel – Skop, Skiet & Donner
T10 D Van Diens Af – Dit Wat Was
T10 E Zinkplaat – Mooi Besoedeling
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
SOKKIE OF DANS (KATEGORIE T11)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T11 A Etienne Steyn – My Sonskyn
T11 B Gerhard Steyn – Als Begin Eers Nou
T11 C Izak Davel – Verlore Harte
T11 D Kurt Darren – Die Beste Medisyne
T11 E Snotkop – Francois Henning Was Hier
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
TRADISIONELE MUSIEK (KATEGORIE T12)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T12 A Basjan – Basjan Boeremusiektreffers
T12 B Bredell Dansorkes – Laat My Lekkerkry
T12 C Die Penkoppe – Jeug-erfenis
T12 D Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels – Vurige Snare
T12 E Klipwerf Orkes – Hantam Carnival
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
GEWILDSTE NUWELING (KATEGORIE T13)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T13 A Jack Parow – Jack Parow
T13 B Liesl du Toit – Stukkie van Jou Hart
T13 C Liza Brönner – Asemloos
T13 D Rudi en Corlea – Ons Lieflinge/Our Darlings
T13 E Viljoen Retief – Soos die Wind
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
GEWILDSTE MANLIKE KUNSTENAAR (KATEGORIE T14)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T14 A Emo Adams
T14 B Kurt Darren
T14 C Nicholis Louw
T14 D Ray Dylan
T14 E Theuns Jordaan
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
GEWILDSTE VROULIKE KUNSTENAAR (KATEGORIE T15)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T15 A Andriëtte
T15 B Juanita du Plessis
T15 C Laurika Rauch
T15 D Lianie May
T15 E Nianell
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
GEWILDSTE LIEDJIE (KATEGORIE T16)
SMS die kode van jou gunsteling, gevolg deur jou naam en van, na 32113
T16 A Bobby van Jaarsveld – Spieëltjie
T16 B Rudi en Corlea – As Jy Sing
T16 C Gerhard Steyn – Baby Tjoklits
T16 D Nicholis Louw – Generaal
T16 E Theuns en Juanita – Dowwe Spore
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
Bespreek jou kaartjie vir die Tempo-aand
Moenie die groot Tempo-toekenningsaand op Dinsdag 27 Julie by Centre Court, Emperors Palace, Kempton Park, misloop nie!
- Kaartjies kos R150 per persoon.
- Bel Computicket by 083-915-8000 of gaan na www.computicket.co.za om te bespreek.
KLIEK HIER OM AANLYN TE STEM!
Kompetisiereëls
Die kompetisie sluit op Dinsdag 13 Julie om 12:00. Wenners sal lukraak uit al die inskrywings getrek word en in kennis gestel word. Die aanwysing van die wenners is finaal. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie. Personeel en hul gesinne van Media24, Megaprom en die borge mag nie aan die kompetisie deelneem nie. Media24 en ander borge is nie aanspreeklik vir enige eise wat uit deelname aan die kompetisie kan spruit nie. Gratis selfoonminute is nie van toepassing nie. Jy moet die wettige eienaar van die selfoonnommer wees wat jy vir deelname aan die kompetisie gebruik of die eienaar daarvan se toestemming daarvoor hê.