Resensie: Armand Hofmeyr, Foto's en Briewe

E-pos
Print

Musiekliefhebbers wonder al lank of Steve Hofmeyr se seun, Armand, by sy ikoniese pa sal kan kers vashou.

Die appel val toe sowaar nie ver van die boom nie! Sy langverwagte debuutalbum is pas uitgereik en hy het báie talent.

Hy het dieselfde rou klank in sy stem, maar dis nie so diep soos sy pa s’n nie. Plek-plek, soos in die liedjie Vergewe My, skemer sy jeugdigheid effens te veel deur, maar met die wonderlike Hart in Twee Wil Deel en die opruiende As Jy Wil bewys hy hy is ’n talentvolle sanger uit eie reg.

En ja, hy het al die liedjies self geskryf.

http://www.facebook.com/Armand.Hofmeyr



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (62)


  1. Veronica oosthuizen bfn
    2011/11/14 10:23:58 nm
    Hy is n bja sexy man en n bja goeie sanger hu so an armand
  2. HERMIEN
    2011/03/11 01:25:05 nm
    HAAI ARMAND JY KOM SATERDAG DIE 12DE OP KRIEL SAAM JOU PA OPTREE EK KAN NIE WAG TWEE WONDERLIKE MENSE SAAM MAG JY ONS NOG BAIE TROTS MAAK JY IS JONK MAAR KYK WAT HET JY ALBERRIK LIEFDE TANIE HERMIEN
  3. Almane
    2010/10/13 04:03:35 nm
    Hori ANTI HOFMEYR met al jou se goed wys jy net aan almal wat wel mooi dinge te se het dat jy net jaloers is so as jy nie iets goeds oor iemand te se het nie bly eerder net stil en hou jou hier uit!!!
  4. Rob
    2010/10/04 08:46:30 nm
    Hy sal nog ver kom die laaitie.
  5. cynie
    2010/10/03 01:55:09 nm
    Al die jare nog mal oor Steve, maar hierdie jong laaitie, Armand, laat self ouer mense se bloed weer bruis. Hou net aan en moet jou nie aan kermgatte steur wat self niks kon bereik nie -JY IS AWESOM
  6. Cathy
    2010/09/28 05:27:50 nm
    Definitief sy Pa se seun hierdie! Mooi seun! Sterkte met jou loopbaan vorentoe en ek glo mense moet JOU 'n kans gee (nie omdat Steve jou Pa is nie), nie omdat jy in sy voetspore moet volg nie maar omdat jy immers jou eie karakter en identiteit het en soos enige ander mens 'n kans verdien om vir jouself 'n paadjie oop te skraap vorentoe! Ek is self 'n Steve aanhanger - mal oor sy musiek en die manier wat hy met sy gehoor "interact" en hoe hy sing! Hy mag maar en jy mag ook! Ek sien uit daarna om jou musiek te hoor!
  7. MAGDA
    2010/09/21 10:48:09 nm
    Niemand van ons kan klippe gooi nie ons almal het ook geraamtes in die kaste,Almal van ons is van een liggaam in die wereld gevorm..En daar is geen lelike mens gevorm nie,daar om kan ons elke dag net dankie se dat ons lewe,lewe van genade en liefde en dat ons mekaar sal aan vaar met liefde vir ons naaste en die verlede vergeet en na die toekoms sal uit sien en almal respekteer met die liefde wat in ons lewe Naamlik Jesus Christus,Geseend is elke mens opaarde...Net die beste vir jou Armand God bless jou stem...
  8. Bets
    2010/09/21 03:36:03 nm
    Moenie sy stem nou al ontleed nie....hy is great.... Steve het ook maar lank in kroee en sulke plekke gesing voordat hy ontdek is...en as ek reg kan onthou , het sy stem ook eers later diepte gekry.....
  9. bets
    2010/09/21 03:30:14 nm
    Awesome! Armand is n wow.......
  10. Almane van der Merwe
    2010/09/20 02:46:42 nm
    Armand my maikie jys awsome en eks baie trots op jou hou voluit en gaan groot love you lots
  11. Armand hofmeyr
    2010/09/10 03:47:29 nm
    Ja bianca ek lees wat julle se, thanx vir die nice se goed... Invite my op facebook-Armand hofmeyr...en los i boodskap daar:)... Lekker dag vir julle!
  12. PJ
    2010/09/06 01:47:40 nm
    Ek dink dit is tyd dat almal Steve se dinge vir hom los. Verwyder die balk uit jou oog dan die splinter uit die van jou medemens. Laat hy sy verlede met homself en die Skepper oplos. Sy seun is 'n mens op sy eie en moet die reg gegun word om sy eie sukses te behaal. Steve help hom en laat hom die hoogtes bereik met sy voete plat op die grond. Steve, mag jy en jou seun die diep spore laat wat GOd julle toelaat om te trap.
  13. beulah
    2010/09/04 12:00:17 nm
    Ek haal my hoed af vir Steve, hy is 'n vader vir sy kinders! en dit is wat kinders wil he^ erkenning!! Hier by ons is tog bekendes wat nie 'n band met hul kind wil he^ nie, hoe moet die kind voel Verwerp!!!! Armand !!wees bly Steve is jou papa!! Mooi Steve ek respekteer jou vir dit!!!!
  14. Reinett
    2010/08/30 09:39:56
    Persoonlik is nie mal oor Steve as persoon nie - maar gee hom krediet - hy mag maar sing. Intussen het hy deur al die negatiewe publisiteit tog iets goed ook nagelaat. Sy seun ARMAND. Armand hoop jy maak ook n GROOT sukses van jou sangloopbaan. Ons kyk uit vir jou!!!!!!!!
  15. susan botha
    2010/08/26 05:29:36 nm
    Ag kom nou julle, Steve is en bly maar net een van die grootste kunstenaars ooit en gelukkig vir Armand het hy sy Pa se talent ge-erf. Armand, ek is 'n fan!!!!
  16. CC
    2010/08/25 08:36:02
    Steve bly pragtig met geraamtes en al. Ek hou Steve al dop van die dae wat hy in 'n restaurant in PTA gesing het. Armand... of jy by jou pa gaan se status gaan uitkom sal ons maar sien.... Steve doen so voort, Jy IS pragtig van altyd af.
  17. Lourette
    2010/08/23 03:03:18 nm
    Ek wil net mooi niks verkeerd weet van Steve en Armand nie, ek het help groot maak aan Armand en ek is baie trots op hom,as enige iemand negatiewe kommetaar wil lewer, dis beter om liewer stil te bly, die tong slaan seerder as n hou, gin almal hul gelukkie mense! Go Armand jy gaan nog baie ver kom, nes jou dierbare Pa. Mwas en baie sterkte.xxxx
  18. Ronel
    2010/08/22 08:25:44 nm
    Wow! Hy is pragtig en lyk nes sy pa. En hy kan nt so mooi sing. Wat van n duet saam met jou pa, armand? Kyk ek is n fan van Steve en nu is Armand ok by my lysie.
  19. H.NEL
    2010/08/11 11:17:44 nm
    Ek dink al die mense wat so kritiseer wens hul het n sang talent gehad soos Steve hy het n stem enige in sy soort en sy talent het niks met sy persoonlike lewe uit te waai nie'as jy dit het dan het jy dit'jaloesie is lelik.
  20. Wouter Hugo
    2010/08/11 10:48:11
    Ai Ai - gun tog maar vir al die Afrikaanse kunstenaars 'n plekkie in die son. Dis jammer dat sommige so hard moet werk en nie die genoegsame blootstelling kry nie - net omdat hul nie 'n bekende ma/pa in die musiekwêreld het nie. .......Mense sal nooit almal saamstem oor musieksmaak nie en dit sal NOOIT verander nie - -so om daaroor te argumenteer en te persoonlik te raak - bring niemand nêrens. Dominee Gunter Hugo
  21. Lorraine Griffin
    2010/08/11 08:28:13
    Ek is mal oor sy pa al vir jaaaaare, van hy begin het in Agter elke man. Hy lyk soos sy pa, al klaar mal oor hom en hy kan maar sing. Hormeyr fan vir altyd.
  22. nellie
    2010/08/08 07:31:08 nm
    @Kitty jy het seker ook n paar geraamtes in jou kas so bly liewer 7ti5l en kry n lewe s
  23. CHRISTA
    2010/08/06 08:11:53
    WEE JY MENS KRY DAREM MAAR 'N KLOMP SUURGATTE IN DIE LEWE. VIR JULLE ANTI STEVE MENSE EN LESERS HOEKOM LEES JULLE ENIGE BERIGTE OOR DIE SEXY MAN EN SY SEXY SEUN. LEES LIEWER DIE SPORT OF SAKEBEELD AS DIE NUUS JULLE SO DANIG IRRITEER. GET A LIFE. STEVE WIL NET SE KRY VIR JOU KLOP JOUSELF OP DIE SKOUER, HY HET IETS BEREIK SONDER JOU HULP, DIT WIL GEDOEN WORD.!!!!!!!!
  24. Lewiesa
    2010/08/06 03:40:30
    Hy's pragtig maar daar is net een Steve Hofmeyer!
  25. Riana
    2010/08/05 08:22:29 nm
    Het hom nog nooit gehoor of gesien nie maar ek gaan net more uitkyk vir sy cd en dan weer komentaar lewer!
  26. @Kitty
    2010/08/05 06:41:37 nm
    Die talent wat hy by sy pa gekry het gebruik hy reeds, ja. Seker 'n beriggie in die koerante wat al ou Steve se aanhangers gemis het, maar pappa se seun, Armandjie, het reeds op 13 September 2009 'n nag in die tronk oorgeslaap agv 'n klag van verkragting. Ons gaan seker een van die dae lees van Armand se buite-egtelike kinders wat een na die ander gaan uitdop soos pappa hom geleer het.
  27. Anti Steve
    2010/08/05 06:35:29 nm
    Ai mense, kom tog by asb. Steve is oor die muur. Kyk hoe dik en oud het hy geword. Nou word die arme seun ingebring. Net nou die dag het hy amper weer 'n hartanval gehad oor Armand se ekskapadese, nou word hy opgeheuwe. Ne wat - als vir die publisiteit. So vals.
  28. antonette
    2010/08/05 06:33:25 nm
    Wonderlik! Hoop Armand gaan n fantastiese loopbaan he soos Steve, Huisgenoot dis tyd dat jul Steve se talent erken en die mens (wat foute maak) uitlos! Bou 'n brug en kom oor dit! Ons soek hom terug op skouspel!
  29. Poppie Koegelenberg
    2010/08/05 05:00:03 nm
    hoop hy gaan n wonderlike toekoms het met sy sangloopbaan, nog aantrekliker as sy pa, mooi so, hou so aan en word n wenner!
  30. lila
    2010/08/05 04:17:44 nm
    Jy Armand is 'n baie oulike seun. Party van liedjies wat hy sing klink hy nes Steve. Definitief kan jy dit hoor. Baie geluk Armand hoop jy sal dit nog baie ver bring.
  31. anita
    2010/08/05 03:46:36 nm
    Moet asseblief nie in jou pa se voetspore volg nie, hy het te veel kinders en geraamtes. Wees net wat jy is .
  32. ***
    2010/08/05 03:36:48 nm
    BAAAIIIEEE SEXY!!
  33. Melani De Lange
    2010/08/05 03:27:37 nm
    Kani glo hoe baie hy na sy pa lyk nie.. En hy sing vreeslik mooi.
  34. Susan Odendaal
    2010/08/05 03:18:51 nm
    Maar ai tog!!!!!! Net so flippen sexy soos pappa!!!!!!
  35. Marieke
    2010/08/05 03:06:45 nm
    Hy lyk soos Owen Wilson op die cover van die CD.
  36. Stephanie Jacobs
    2010/08/05 02:42:36 nm
    Hy sing pragtig!!!!!! Toe ek hom sien, onthou ek die Huisgenoot van melewe waar Steve met 'n paar baba-velskoentjies in die hospitaal gestaan het.
  37. v
    2010/08/05 02:32:21 nm
    net jammer die omslag foto is so erg ge-airbrush
  38. Auleen
    2010/08/05 02:29:33 nm
    MMMMMMM pragtige kind Steve kan baie proud wees om so 'n mooi seun te hê. Hoop hy bring dit ver en word ook 'n ikoon soos sy pragtige pa
  39. Sylvia Meyer
    2010/08/05 02:11:54 nm
    aan al die ou bitterbekke oor Steve moenie oordeel nie Steve bly die beste ek dink julle haat sy guts en ek hoop net die beste vir sy seun ook,
  40. Adri
    2010/08/05 01:23:50 nm
    Ag dankie tog daar is iemand wat by Steve kan oorvat!! Is mal oor hom en sy musiek en ek was so bang dit sterf uit. Armand, hou jou kop hoog. Jy het 'n great pa. Hy het jou darem nooit ontken soos sommige ander bekendes met hul kinders doen nie. Alles van die beste vir jou vir die toekoms. Ek hou jou dop!! Wat 'n nice pa en seun!! Mwa!!
  41. Kitty
    2010/08/05 01:07:34 nm
    As hy die talent het, wat hy natuurlik by sy Pa gekry het is dit wonderlik. Hy gebruik dit! Het nog nie gehoor hoe hy sing nie, maar ek glo hy kan! Idol vir al die jonges van vandag!
  42. bianca
    2010/08/05 12:54:58 nm
    hy was saam my op skwl.......hys nie n bad ou nie. ek wonder of hy ooit lees wat ons se?
  43. Ramsie
    2010/08/05 12:54:47 nm
    Jitte.... hy is 'n pragtige jong man, het beslis 'n trek van sy pa in hom....... Hy lyk so 'n bietjie na Owen Wilson... net mooier..! Alle sterkte vorentoe vir jou Armand
  44. Jo
    2010/08/05 12:48:39 nm
    Sommer 'n helse seksie outjie die, hy is ver mooier as wat sy pa kon wees....ek hoop hy maak 'n groot sukses!
  45. @anti_hofmeyr
    2010/08/05 12:43:02 nm
    Ai shame - Steve het seker jou mama gevat v 'n spin op sy berugte motorfiets ( of is jou naam eintlik Esmare?)
  46. @popsie
    2010/08/05 12:41:06 nm
    Wat soek die pampoen op jou gevreetjie my kind?
  47. Sarie Harmsen
    2010/08/05 12:16:33 nm
    Baie geluk met die nuwe CD....VOLG IN GOD SE VOETSPORE en jy sal altyd suksesvol wees...TROTS op JOU....
  48. Yolandi
    2010/08/05 11:57:17
    Mag dit die eerste van vele wees Armand... jy mag maar hoor!!
  49. ac van welkom
    2010/08/05 11:31:37
    hy sal in sy pa se voetspoore volg, wie weet dalk nog beter as Steve, en met n gesigie soos dit ja nee, gan vir goud niks minder nie
  50. anti-hofmeyr
    2010/08/05 11:15:29
    Aan al die kommentators: Kom by, asseblief!!
  51. stokkie
    2010/08/05 11:12:56
    Hy lyk soos Owen Wilson. Wat Steve en afrikaanse musiek in die algemeen aanbetref - dit traak my nie veel nie. Die meeste van dit is vervelige soniese muurpapier.
  52. popsie
    2010/08/05 11:06:21
    Met jou sagte lippe en mooi gevreetjie kan jy aangaan waar pampoen gestop het - op my gesig.
  53. Alet
    2010/08/05 11:05:09
    kan nie VERSTAAN wat worry huisgenoot oor Steve se seun...................Huisgenoot erken Steve in niks wat hy doen sy nuwe cd is net goed verby............ so ek stem saam met Karen en Carien hul gaan maar in elk geval iets soek om oor te skryf dis mos Steve se seun!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  54. Marius Vermaak
    2010/08/05 11:04:57
    Armand se produk is uitstekend. Hy gaan nog ver kom. Steve Hofmeyr bly ook steeds S.A. se nommer een, al ontken sekere publikasies dit.
  55. Nadia
    2010/08/05 10:38:19
    Ek het nog nie geld gehad om die cd te koop nie maar het die ander dag so vinnig na dit geluister in die cd winkel. Dit klink nogal goed, hy het beslis sy pa se talente om te skryf en te sing geerf.
  56. Carla Cavadias
    2010/08/05 10:36:19
    Ek dink dit is wonderlik!!!!! Mens kan sy pa in hom sien en hoor!!! Ongelooflik!!! Ek is n FAN!!!!
  57. Hanri
    2010/08/05 10:28:41
    Hy lyk nes Steve in die jonger dae!!!
  58. Susan Fourie
    2010/08/05 10:20:36
    Wonderlik, baie geluk. Ek hoop net sy pa se misstappies gaan nie teen hom tel nie. Huisgenoot gee hom tog 'n regverdige kans. Ek kan ook nie verstaan dat huisgenoot nie kan verder beweeg en Steve na sy talent en nie sy gedrag oordeel.
  59. karen faber
    2010/08/05 09:55:41
    hy lyk nes sy pa toe steve jonger was hoekom moet mense altyd krap en hul neus in druk waar dit nie hoort nie los die mense uit wat hul doen is hul probleme nie ander sin nie
  60. Carien Dippenaar
    2010/08/05 09:55:17
    Dankie Huisgenoot dat julle nie bevooroordeeld is met hierdie uitstekende jong talent nie. Hy is immers 'n kunstenaar in eie reg.
  61. hester
    2010/08/05 09:50:46
    Hmmmmm kanie wag om daai cd te hoor nie
  62. VV
    2010/08/05 09:47:38
    Nogal sexy oukie