Liedjiegodinne: Juanita, Nianell & Lize

E-pos
Print

AS ’N mens so na die Afrikaanse musieklandskap kyk, wil-wil dit lyk asof die manne koning kraai.

Maar moenie glo nie. Kry Juanita du Plessis, Lize Beekman en Nianell saam in een ateljee, laat die cameras flits, en jy’t magic. Hulle is professioneel.

Sexy. Talentvol.

Toe Steve Hofmeyr se nuwe album, Duisend en Een, kort ná die uitreiking daarvan die nommer-een-posisie op die kykNET-program DKNT se Top-10 haal, het Juanita hom onttroon met haar nuwe album, Engel van my Hart.

Toe die organiseerders van die Fifawêreldbekersokkertoernooi se afsluitingseremonie plaaslike talent soek, wie het die verhoog met die internasionale superstar Andrea Bocelli gedeel? Niemand anders as Nianell nie.

En as jy ’n sanger is in Suid-Afrika en die muse ontwyk jou, by wie klop jy aan vir ’n treffer? Lize Beekman,  natuurlik.

Vandag is hulle groot sterre, maar hulle het klein begin.

Lees meer oor hulle sukses in die lente-uitgawe van Tempo.



Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Huisgenoot behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.
Kommentaar wat hier ontvang word, kan ook gebruik word vir publikasie in die Huisgenoot-tydskrif of verwante Media24 publikasies.

Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Huisgenoot-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar (31)


  1. suneldi
    2011/10/20 05:56:47 nm
    Hi hi ek wil net se juanita jy bly bo ek sing bja graag van jou songs en hu verskriklik bja van jou skaduwee jys amazing
  2. Brain we5dl
    2010/11/24 11:38:23 nm
    27
  3. Brain we5dl
    2010/11/24 11:33:10 nm
    27

  4. 2010/11/24 11:27:35 nm
    Megan
  5. Simone
    2010/11/23 01:52:48 nm
    Juanita is my no 1 ,haar musiek is baie inspirerend en gee mens n lus vir die lewe . Danki Juanita vir als wat jy vir afrikaanse musiek doen .
  6. Susan
    2010/11/14 07:19:18 nm
    Juanita het eendag gehoor n sogenaamde foreigner het jou musiek op sy foon hyt gese i dont understand a word shes saying but i like her voice
  7. Renske
    2010/11/12 10:21:25 nm
    Ek dink hul al 3 is baie goeie kunstenaresse en maak mooi musiek hou so aan girls!!!
  8. Marriette
    2010/11/06 08:16:21 nm
    Ja sunel,ek kan sien jy luister nie na juanita se musiek...as jy wel het sou jy nie sulke twak oor haar gese het nie.sterkte jy het nog baie om te leer.
  9. Megan
    2010/10/23 11:23:42 nm
    Tanie Lize,Tanie Juanita en Tanie Nianell ek verstaan hoekom noem hulle julle lietjiegodinne. Dankie vir alls wat julle vir ons doen, julle is my drie GROOTSTE rolmoedelle. Net weer eens dankie.
  10. Bettie
    2010/10/14 12:22:39 nm
    Juanita jy skitter dankie dat jy Jesus se lig na buite laat skyn hou so aan ek bid vir jou hou aan wat jy doen Jy sal eendag loon ontvang jy is pragtig en n mooi voorbeeld van n christen die Here seën jou
  11. anicia
    2010/10/11 04:19:38 nm
    Ek dink Juanita is amazing en sy is pragtige haar musiek is n inspireer vir almal en veral vir my pa
  12. Cathy
    2010/10/05 05:48:08 nm
    Die dames kan gerus almal sing ... elkeen het 'n unieke talent en dit vind byval by verskillende mense - "different strokes for different folks" - dis elkeen se keuse en besluit waarvan hulle hou en waarna hulle wil luister en ek stem - moenie iemand afskiet as daardie persoon se musiek (of die persoon self) nie by jou aanklank vind nie. Elkeen se smaak verskil - die feit dat iemand nie met jou saamstem oor jou spesifieke keuse en smaak nie, maar dit geensins reg om hulle af te kraak of te kritiseer nie.
  13. Martie
    2010/10/02 08:10:26 nm
    Juanita sing en is pragtig Sy is n ware voorbeeld vir elke vrou.
  14. elana
    2010/10/01 03:36:53 nm
    sy sing pragtig en ek kyk op na jou. dankie vir die musiek
  15. #SEMAARNET
    2010/09/27 02:58:40 nm
    AAI Mense, almal het verskillende smaak, party mense hou van mekaar, en ander nie.
    as ek nie van n kunstenaar hou nie, gaan niemand my maak van hom/haar hou nie, en anders om!
    "Freedom of speech" mense gaan soos kinders hier tekere.

    Ek hou van al 3 van die vrouens, SOOO talentvol.
  16. marietjie
    2010/09/24 10:04:34 nm
    Sunel as jy kan beter doen, hoekom sing jy dan nie .. Elke persoon het sy eie smaak. Hou jou swak kommentaar vir jouself .. Juanita is pragtig en sing baie mooi ..!
  17. KameL
    2010/09/20 08:15:49
    Mm bLa bLa bLa .. ...
  18. ladie
    2010/09/11 08:14:33
    sunel,jy is jaloers jy weet niks van juanita af nie sy is Jesus se kind so bly maar stil en juanita is pragtig
  19. CHARMAINE
    2010/09/01 12:12:22 nm
    more aan al julle mense wat so baie het om te se oor mense wat baie meer as julle almal het, glo my ek praat nie hier van geld, ek praat van talent, en al 3 die dames het talent waarna julle almal sal smag, so hou op om soos voels op 'n telefoon draad te sit en almal te bespreek, as jy nie beter kan doen, los die 3 pragtige dames uit, elke een van hulle sing uit hulle harte uit, en doen dit met soveel liefde.Lize jy is great, hou so aan,Nianell jou liedjies raak die hart, dis great, en Juanita jy is wonderlik, jou musiek raak almal so diep, hou so aan, aan al 3 julle mooi dames ons is trots op julle hou so aan......
  20. BRAIN
    2010/08/31 10:52:12
    WEL AL WAT EK KAN SE IS DAT JUANITA DUPLESSI IS N SUPER HELD MY HELE FAMILLY IS STAPELGEK OOR HAAR MISIEK SY IS NOG SEXY NA DRIE KINDERS EK HET OOK N TWEELING 2TWEE SEUNTJIES WAT AL 3 JAAR OUD IS EN HULLE SE OOK AL KLAAR DAAI TANIE SING MOOI EK EN MY FAMILLY HET NOG NOOIT IETS VAN HAAR OF VAN NIEMAND ANDERS GE WEN NIE ONS SAL MAL WEES DAAR OOR AS ONS EENDAG N HAMPER VAN HAAR KAN WEN MET 2 T_SHIRTS VAN 3TOT4 JAAR EN 2 XL T_SHIRTS VIR VOLWASENES 2 KINDER HEODENS EN 2 GROOT HEODENS VIR MY EN MY VROU EN N CD EN HAAR HAND TEKEN OP ALLES SY IS BAIE SPICIAL VIR ONS OM IN CONTACT MET ONS TE BLY HIER.S N CONTACT NOMMER VAN MY 0744258400 OF MY VROU SE CONTACT NOMMER IS 0846011768
  21. Amanda
    2010/08/27 09:00:05 nm
    Sunel, ek raai jou aan om een van Juanita se vertonings te gaan kyk. Dit is tops en 'n belewenis.
  22. Winnie
    2010/08/27 01:30:04 nm
    Juanita jy mag maar bly tops
  23. amy777
    2010/08/26 10:38:30 nm
    Drie ware divas!
  24. Mariana Vermeulen
    2010/08/26 12:14:43 nm
    Liza se pen vloei waar hy moet!!! Nianell se stem maak rillings in die nek!!!! Juanita is nie my koppie tee nie maar die mense het haar sukses bepaal. Smaak verskil en dankie tog daarvoor!
  25. Matt
    2010/08/26 08:08:07
    @ Se maar net. en wat se jou kommentaar oor Sunel? As jou opinie van ander verskil ward jy beledig. Hoe weet jy hoe is Sunel. Julle aanhangers van bekendes is bejammerings waardig.
  26. Anita
    2010/08/26 07:10:06
    Sunel, sê my, kan jy 'n liedjie skryf? Ek glo dit sal vir Juanita 'n absolute voorreg wees as sy jou liedjie kan sing, aangesien jy so baie talent het.
    Nianell is nou nie my grootste gunsteling nie, maar ek kritiseer niemand nie.
    Lize Beekman.......haar musiek praat met my. Ek sal nogal 'n cd van haar koop.

    JUANITA?...............wel, ek het 29 vertonings van haar al bygewoon en kan nooit te lank wag vir 'n volgende een nie.

  27. Huibrecht@sunel
    2010/08/25 04:07:09 nm
    Jammer om jou babbel te bars. Kan jy beter doen as enige van die bogenoemde kunstenaars? Ek twyfel, dit dan die rede vir jou swak kommentaar. Juanita het ongelooflik baie aanhangers en as jy nie van haar musiek hou nie, hou asb jou swak kommentaar vir jouself. Ek is 'n groot Juanita aanhanger maar ek het geen reg om enige ander kunstenaar af te kraak. Dan het ek min verbeelding en kreatiwiteit, ek geniet haar musiek. Jou kommentaar is swak en dit stink. Gaan ondersoek jou eie kreatiwiteit en verbeelding.
  28. Se maar net ...
    2010/08/25 02:47:27 nm
    sunel, as jy nie iets goeds van juanita kan se nie, bly liewer stil. lyk my jy is jaloers dat sy meer as 'n vrou duisend is wat jy nooit sal wees nie.
  29. Marlene
    2010/08/25 02:38:46 nm
    Hulle al 3 is 'n ware voorbeeld vir een en elkeen in SA. Juanita is my no1 en is mal oor haar musiek, dit is net die regte woorde/musiek op die dae wat mens dit nodig het. Ek sal haar altyd ondersteun en dankbaar wees vir haar wonderlike musiek.
  30. Christine
    2010/08/25 02:04:05 nm
    Juanita is bo.
  31. sunel
    2010/08/25 12:16:01 nm
    lize is die beste. juanita se liedjies is vir mense met min verbeelding en kreatiwiteit. nianell het 'n pragtige stem. maar lize roer jou hartsnare...